Büyüteç
Arama Yükleyici

Jaco Jacobs 
Leesgids: Dinge wat ek nie van skape geweet het 

Destek
Adobe DRM
Örtmek Jaco Jacobs: Leesgids: Dinge wat ek nie van skape geweet het (PDF)
In onlangse studies het die fokus verskuif van “wat probeer die outeur sê” na “hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hóm” (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as “korrekte” antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.
€3.24
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim PDF ● Sayfalar 50 ● ISBN 9780799398793 ● Yayımcı LAPA Publishers ● Yayınlanan 2018 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 8213044 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

4.401.803 Bu kategorideki e-kitaplar