Büyüteç
Arama Yükleyici

Linda Henderson 
Die Pêrel in sy Oester 

Destek
Hierdie verhaal van Daniel en sy Oupa sal die hart van jou sowel as jou kinders of kleinkinders warm maak. Luister na hulle gesprek terwyl Daniel emosioneel oop maak vir sy oupa wanneer hulle saam gaan stap na skool. Daniel deel hoe hy deur twee van sy klasmaats geboelie word omdat hy kort is. Sy oupa gee hom baie wyse en tydlose advies. Of jy ”n kind ken wat geboelie word of nie, of as jy daardie kind is, ‘Die Pêrel in sy Mossel’ deel pêrels van wysheid wat die lewe van enige persoon, jonk of oud, kan verbeter!

€2.88
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● ISBN 9781071563540 ● Çevirmen Bianca Bunge ● Yayımcı Babelcube Inc. ● Yayınlanan 2020 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 8175221 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

4.696 Bu kategorideki e-kitaplar