Büyüteç
Arama Yükleyici

Lizelle von Wielligh 
Soeter as nougat 

Destek
Adobe DRM
Örtmek Lizelle von Wielligh: Soeter as nougat (ePUB)
Fouché steur hom nie aan sy pa se deurmekaar praatjies in die hospitaal nie. Tot die aand toe sy pa sterf en hy ʼn skokkende ontdekking agter in sy pa se Bybel maak. Watter tipe verhouding het sy pa met bloedjong Elmarie Coetzee gehad? 

Elmarie is nederig, lief vir die Here, het ‘n oop hand vir die armes en hoë morele waardes. Onbewustelik krap sy Fouché se planne om haar te ontmasker deurmekaar. 


Hoe beter hy haar leer ken, hoe moeiliker vind hy dit om te glo sy is skuldig. Boonop begin hy sy hart op haar verloor. Dít terwyl hy baie goed weet liefde is niks anders as ʼn seepbel wat wag om te bars nie. 


Wanneer die waarheid eindelik uitkom, is die skade onherroeplik. Sal Elmarie hom kan vergewe en glo dat hy werklik lief is vir haar?

€4.50
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 208 ● ISBN 9781776352166 ● Yayımcı LAPA Publishers ● Yayınlanan 2022 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 8430937 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

4.399.017 Bu kategorideki e-kitaplar