Büyüteç
Arama Yükleyici

Marijke Greeff 
Onweerstaanbare passie 

Destek
Adobe DRM
Örtmek Marijke Greeff: Onweerstaanbare passie (ePUB)
Onweerstaanbare passie is ’n samestelling van drie van Marijke Greeff se vorige Romanzas ’n Ongewone meisie Soleil en die sakeman en Formuleliefde.’n Ongewone meisie:Juli Baxter moet die aantreklike Zack beskerm want iemand wil hom uit die weg ruim. Sy red sy lewe twee keer en albei besef daar is geen keer aan die magnetisme tussen hulle nie.Soleil en die sakeman:Soleil is agtien toe sy ’n hartstogtelike nag saam met Jason beleef. Toe verdwyn hy. Nugter weet waarheen. Twaalf jaar later keer hy terug. Maar hy het ’n berekende sakeman geword. Formuleliefde:Formule-een-wêreldkampioen Jarod verpes die media maar hy laat Catherine ’n joernalis onder valse voorwendsels naby hom toe. Hy kan haar nie weerstaan nie … totdat hy sy intiemste besonderhede op haar koerant se voorblad lees.
€11.43
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 304 ● ISBN 9780799391978 ● Yayımcı LAPA Uitgewers ● Yayınlanan 2019 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 6909356 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

259.629 Bu kategorideki e-kitaplar