Toe ”n sesjarige tweeling by die kleuterskool inskryf, raak Alice dadelik op hulle verlief. Die wewenaar-pa, Sean O’Connor, wat lyk soos ”n beneukte viking-afstammeling, is egter die probleem. Hy en sy perfekte aanstaande glo slegs aan die harde realiteit en nie in Alice se sprokies nie.
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 119 ● ISBN 9780799389166 ● Yayımcı LAPA Uitgewers ● Yayınlanan 2018 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 6557133 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir