Büyüteç
Arama Yükleyici

Rene van Zyl 
Die hart soek wat hy soek 

Destek
Adobe DRM
Örtmek Rene van Zyl: Die hart soek wat hy soek (ePUB)
Elizma Victor werk baie hard om vir haar jong seun, Luka, ʼn goeie ma te wees en om hom te beskerm. Hulle huisie by die see behoort hom veilig te hou van die lelik in die wêreld wat haar al vir jare teister. Sy sal seker maak hy word nie blootgestel aan hartseer of swaarkry nie. En Luka gaan nooit, ooit sy pa ontmoet nie. ʼn Werksgeleentheid lok Elizma Hermanus toe. Die misterieuse skrywer, Zander Adlam, wil hê sy moet drie van sy boeke vertaal, maar sy weet niks van die man af nie. Hy is ʼn hermiet en lyk haweloos, maar sy kon haar nie voorberei op hoe bekend sy oë is nie. Alexander Adendorff, Luka se pa en haar jeugliefde, het haar weer gevind en dis asof die jare se seer verdwyn soos seeskuim. Hierdie keer sal sy egter nie vir sy sjarme val nie. Sy moet haar hart verhard, hom op ʼn afstand hou en fokus op haar werk. Sy moet ook haar kind van hom weghou. Maar die hart soek wat hy soek …
€4.49
Ödeme metodları
Dil Afrikaans ● Biçim EPUB ● Sayfalar 208 ● ISBN 9781776351886 ● Yayımcı LAPA Publishers ● Yayınlanan 2022 ● İndirilebilir 3 kez ● Döviz EUR ● Kimlik 8292433 ● Kopya koruma Adobe DRM
DRM özellikli bir e-kitap okuyucu gerektirir

Aynı yazardan daha fazla e-kitap / Editör

4.401.803 Bu kategorideki e-kitaplar