Büyüteç
Arama Yükleyici

Yazar: Rina Cilliers

Destek

10 Ebooks tarafından Rina Cilliers

Rina Cilliers: ’n Broodjie vir die liefde
Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir romanse Comine Verbeuk is lelik in die steek gelaat deur ʼn man. Daarom aanvaar sy die werk om op ’n afgesonderde plaas naby George ʼn skrywer met sy manuskr …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Rina Cilliers: Op ’n Turkse Tapyt
Lienke se kêrel is nog nie gereed om te trou nie. Sy besluit om van die geleentheid gebruik te maak om alleen na Turkye en Griekeland te toer, soos wat bespreek was vir die verlowingsreis. Sy wil ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Rina Cilliers: Opaal vir die Liefde
Johlene Basson verkoop haar geërfde kunswinkel en het skielik genoeg geld om op ’n Sabbatsjaar te gaan. Sy wil haar ma se biologiese ouers gaan opspoor. Haar amper-verloofde ondersteun nie hierdie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.56
Rina Cilliers: Roep van die Naguil
Nurinke se impulsiewe geklouter op ’n spieëlkas om ’n reistas in die hande te kry het meer as net ’n gebreekte enkel vir haar tot gevolg. Sy is genoop om op haar ouma se Karooplaas te gaan herstel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Rina Cilliers: Tussen glas en vag
Ansua Welthagen, ’n talentvolle glaskunstenaar, keer terug van Europa ná ʼn groot liefdesteleurstelling. Sy onderneem om die kapel op Sewefontein, die spogplaas van die formidabele Naudés, naby …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Rina Cilliers: Pienk tonic vir die liefde
Fea Furstenburg besluit impulsief om te bedank by die gewilde Wiehahn Dierekliniek. Ongelukkig lei dit daartoe dat haar verhouding met die skatryk Marius Wiehahn skipbreuk ly. Voordat sy die kliniek …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Rina Cilliers: Locum op ski”s
Dat Yentl Beylstra as tweejarige ‘n tante geword het was destyds voorbladnuus in die kontreikoerant. Met ‘n volksvreemde naam soos hare, is sy as graadagt leerling in ‘n nuwe skool deur die hoofseun, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Rina Cilliers: Matrone op ”n Harley
Charlotte Beyers doen aansoek vir ‘n pos as matrone by die indrukwekkende Shalom Verpleegkundige Kliniek. Sommer met die intrapslag spring sy en die formidabele baas van die kliniek op ‘n verkeerde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Rina Cilliers: Tango met ”n twist
‘Lisette Posthimus, talentvolle balletdanseres, is gewoond aan koerantopskrifte waarin haar talent besing word. Die euforie word wreed onderbreek wanneer sy die rol waarin sy ’n pas de deux saam met …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.80
Rina Cilliers: Vlug van die berghaan
Olivia se toekoms lyk rooskleurig: Sy is ‘n mediese dokter met ‘n suksesvolle praktyk en verloof aan ‘n predikant met ‘n gemeente. Dan kom haar pa skielik tot sterwe en almal verwag sy moet hulle …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.23