Збільшувальне скло
Пошук навантажувача

Автор: Barend Vos

Підтримка
Barend Vos is “n predikant. Hy bid sy lewe lank reeds die Bybelse psalms wat sy pa kleintyd vir hom voorgelees en sy ma vir hom gesing het. Hier is 366 van daardie gebede, een vir elke dag in die jaar.




7 Електронні книги від Barend Vos

Barend Vos: ‘n Dorp soos Silwer Streams
’n Man struikel-stap deur ’n dorp se vervalle strate. Hy moet by die polisiekantoor uitkom. Hy het ’n paar ou tekkies aan, en hy het sy selfoon by hom. Hy is die dorp se predikant. Hy het op ’n lyk …
EPUB
Африкаанс
DRM
€14.99
Barend Vos: Die ewigheid in my hart
Wat maak die Psalms so geliefd? Dit moet die menslikheid daarvan wees. Hier, in die hart van God se Woord, tussen al die groot woorde en ingrypende gebeure deur, staan die liedere en gebede van ‘n ou …
EPUB
Африкаанс
DRM
€11.99
Barend Vos: Uit die Beek 2018
Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel …
EPUB
Африкаанс
DRM
€9.49
Barend Vos: Uit die Beek 2019
Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary …
EPUB
Африкаанс
DRM
€9.49
Barend Vos: Uit die Beek 2020
‘Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag …’ (Psalm 23:2-3). Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen …
EPUB
Африкаанс
DRM
€9.49
Barend Vos: Rut en Boas – ’n liefdesverhaal
Wanneer Rut se skoonmoeder Naomi wil teruggaan na Bethlehem waar sy vandaan kom, volg Rut haar. In Bethlehem vind Naomi haar ou woonhuis en grond beset deur Boas en sy moeder Ragab. Tog is dit juis …
EPUB
Африкаанс
DRM
€9.99
Barend Vos: Kanaän
Kanaän ​is die verhaal van twaalf families wat na ‘n woestyntrek op die drumpel van hulle bestemming huiwer. Lê die land wat aan hulle belowe is dan nie oorkant hierdie laaste rivier nie? Dit is die …
EPUB
Африкаанс
DRM
€9.99