Збільшувальне скло
Пошук навантажувача

Автор: Christine Ferreira

Підтримка
CHRISTINE FERREIRA is die redakteur van Lééf – met hart & siel, ’n Christelike tydskrif vir vroue, waar sy daagliks haar passie uitleef vir dit wat vroue na aan die hart lê. Sy was lank verbonde aan die tydskrif Sarie se redaksie, waar sy bykans 10 jaar dié tydskrif se skoonheidsredakteur was. Christine is getroud met Johan, ’n kliniese sielkundige van Johannesburg, en ma van twee seuns, Christoff en Francois. Hierdie is haar debuutwerk.




2 Електронні книги від Christine Ferreira

Christine Ferreira: Ná aan my hart
Die skilder Monet se tuin in Giverny in Frankryk bevat ’n mengelmoes van irisse, lelies, malvas, kappertjies, papawers, dahlias en ander blomme wat welig en deurmekaar groei, skryf Christine …
EPUB
Африкаанс
DRM
€7.99
Johan Ferreira & Christine Ferreira: Duet
Dié boek bevat 366 dagstukkies spesiaal vir getroudes. Dis perfek vir huwelikspaartjies om in hulle stiltetyd saam te lees, en is van pas vir mense van enige ouderdom. Almal van pasgetroudes in hul …
EPUB
Африкаанс
DRM
€12.99