Збільшувальне скло
Пошук навантажувача

Автор: Elias P. Nel

Підтримка
Elias Nel is op Verneukpan gebore. Hy matrikuleer aan die Hoërskool Kraaifontein. Hy behaal ’n B.A.-graad en sluit by die ATKV se projekkantoor in Kaapstad aan waar een van sy gewildste projekte die jaarlikse rieldanskompetisie was. Hy is veral bekend vir sy vertellings van oom Goltros. Hy is getroud met Julia en die egpaar het drie seuns. 




1 Електронні книги від Elias P. Nel

Elias P Nel: Die Jirre is my Wagter
Die psalms is ongetwyfeld een van die mees geliefde dele in die Bybel. Dit daag uit, aanbid en bevestig God se bemoeienis met die mens. Elias P Nel deel in ‘n outentieke stem tekste uit Psalms en …
EPUB
Африкаанс
DRM
€6.49