Збільшувальне скло
Пошук навантажувача

Автор: Frenette van Wyk

Підтримка

28 Електронні книги від Frenette van Wyk

Frenette van Wyk: Skaakmat vir Hom
Lavànda is in ekstase omdat sy saam met Roland Renin in Monaco kan wees vir die Grand Prix-wedren. Toe ontmoet sy Zanzé Ruveix, die raaiselagtige donkerkopman wat sy nog net op televisie en …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.39
Frenette van Wyk: ’n Stukkie hemel
Arabella aanvaar die werk as stalkneg op Elysium, nie net omdat sy so lief is vir perde, of om naby haar hemelsmooie aartsvyand, Stefan Marx, te wees nie. Sy wil haar eie plaas, Kartelrant, terugkry …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.41
Frenette van Wyk: Droombestemming
Soleil Winterbach se lewe word tot stilstand gedwing in die Bosveld. Geoff Berkeman, die vreemde wildbewaarder aan wie se genade sy uitgelewer is, vertrou haar nie, dink sy is kop in een mus met …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.52
Frenette van Wyk: Towerbos se juweel
Didi vlug as tydelike werker na die wynplaas Towerbos tot haar egskeiding afgehandel is. Dat sy daar haar hart op Towerbos se eienaar sal verloor, is die laaste ding wat sy verwag …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.40
Frenette van Wyk: Stukkie goud
Cameo bevind haar in ’n sprokiesagtige villa. Maar hier is ook ’n haatlike vrou. En ’n onweerstaanbare man. Durf sy hom met haar hart vertrou of is hy deel van iets …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.39
Frenette van Wyk: Ek wil jou hê
Sugar is nou wel ’n mechanic en garage-eienaar maar sy is ook vrou. En onverwags bevind sy haar alleen saam met ’n aantreklike man op ’n 4×4-roete in ’n nag vol …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.50
Frenette van Wyk: Gelukkige einde
Olinka bevind haar nie op hierdie bootreis vir ’n vakansie nie; sy is op ’n speurtog. Maar ’n besprekingsfout maak dat sy haar kajuit met ’n man moet deel, een wat sy net sal moet …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.52
Frenette van Wyk: Twee maal so lief
Beaudine keer terug na die wildplaas waar sy die man wat sy liefhet aan ’n ander vrou afgestaan het. Hier kom sy voor hom in ’n rolstoel te staan, die ander vrou steeds aan sy …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.40
Frenette van Wyk: Gelukspakkie
Toe Genevieve se danskontrak nie hernu word nie, gaan lek sy haar wonde op Indigobaai. Hier laat ’n man die sensualiteit in haar herontwaak. Maar daar is reeds ’n vrou in sy …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.50
Frenette van Wyk: Vlerke vir jou hart
Bronwen Lindeque raak verlief op die sjokolateur, Sylvain Dubois, by wie sy ”n sjokolateurskursus in Frankryk loop. Sy stem in om sy duiwe op te pas, maar toe een wegraak, vertroebel hulle …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.40
Frenette van Wyk: Wintersprokie
Kristien vergesel vir Derek Rubenstein en sy gesin na Switserland om ’n Kersfeesartikel vir haar werk te skryf. In ’n berghuis ontdek sy die rede vir Derek se antagonisme jeens Kerstyd en kan hulle …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.37
Frenette van Wyk: Vlinderdraai
Arend het nie ooghare vir Liabelle nie. Sy het onwetend sy erfplaas voor sy neus weggeraap. Hy word ’n doring in haar vlees, maar sy intense oë ”“ en sy soene ”“ veroorsaak vlinders in haar …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.37
Frenette van Wyk: Vuurvliegie
Xanthe is in die Amazone om haar vriendin se troue af te neem. Die oomblik wat sy in Bence se oerwoudgroen oë kyk, raak haar knieë lam. Wanneer hulle egter in mekaar se geselskap is, spat die vonke …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.40
Frenette van Wyk: Boergonje bruid
Monalisa is in Rome om haar ouma se vintage trourok op te spoor. Sy ontmoet vir Luca, ’n suksesvolle modeontwerper, en saam pak hulle die soektog aan. Sy verloor haar hart op hierdie enigmatiese man. …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.52
Frenette van Wyk: Maskerdans
Loiselle is by Angelique parfumeurs om die geur van Afrodite – die godin van liefde – in ’n bottel parfuum vas te vang. Nie om haar hart te verloor nie! Nie op haar baas Francois Valour of die …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.53
Frenette van Wyk: Liefde op Petit Paris
Royale is verlief op haar voog, Aragon. Maar hy is gekant teen haar passie vir ballet. Hy dans boonop heeltyd na Amalia se pype. Sal Royale sy hart kan wen deur haar eie hart te …
EPUB
Африкаанс
DRM
€7.56
Frenette van Wyk: Geliefde rebel
Ná tien jaar sien Malaika weer vir Baron, die ou op wie sy haar hart op skool verloor het, maar hy het sy rug op haar gedraai. Sy het egter nie haar liefde vir hom ontgroei soos sy gedink het nie. …
EPUB
Африкаанс
DRM
€7.60
Frenette van Wyk: In die sterre geskryf
Chantilly Dubois bevind haar teen haar sin as Papillon op ’n seerowerskip. Hulle word egter deur ’n ander seerowerskip oorrompel en sy moet aanskou hoe haar liefdesdrome in bloed voor haar wegsypel. …
EPUB
Африкаанс
DRM
€8.21
Nadia de Bruin & Frenette van Wyk: Vandat ek kan onthou
Die eerste ding wat Dalien sien toe sy haar ouers se kombuis binnestap is ’n paar vuil stewels wat gemaklik by die enkels gekruis is. Die stewels behoort aan ’n paar goed gevormde bene in ’n …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.50
Frenette van Wyk: Soene in ’n sandkasteel
Sal liefde die sandkasteel van illusies en ontnugtering waarin Daniella haar bevind, wegwaai in die wind? En is vergifnis moontlik? Daniella het haar man verneuk en hy het van haar geskei, maar nou …
EPUB
Африкаанс
DRM
€8.21
Frenette van Wyk: Sonvanger
Narissa is ”n hippie en Franz is ”n bitterbek. Al wat hulle kort is ”n bietjie geluk en baie sonskyn om die liefde te vind waarna hulle albei …
EPUB
Африкаанс
DRM
€7.62
Cheryl Rogers & Frenette van Wyk: Ompad verby die maan & Die magic van die maan
Ompad verby die maan – Cheryl Rogers: Op ’n maanverligte aand langs ’n eensame pad kom ’n man wat soos ’n engel lyk tot Karien se redding. Sy besef gou dat liefde nie ’n keuse is nie maar die noodlot …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.48
Frenette van Wyk: Elikser
Lily Linvelt se enigste missie is om ’n oeroue blommetjie in Ierland, in die Burren, te vind. Sy moet ’n elikser maak om haar ma te red wat ’n paar maande gelede deur ’n bloedsuiervlermuis in die …
EPUB
Африкаанс
DRM
€11.57
Frenette van Wyk: In sonskyn en storms
Sebastian kom eis Esperanze se plaas op wat haar pa kwansuis vir hom gegee het. In die brief versoek haar pa ook dat hy met Esperanze trou. Maar sy trou net vir …
EPUB
Африкаанс
DRM
€11.57
Frenette van Wyk: Onmoontlike Droom
Chloé gaan Frankryk toe om haar ma se glorie as kabaretster by die Moulin Rouge te herleef, maar sy het ’n verskuilde agenda. Sy wil wraak neem op mans omdat sy glo dat haar ontroue pa haar ma se …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.50
Frenette van Wyk: In die naam van liefde
As haar sprokiesverhaal ’n gelukkige einde gaan hê, sal sy daarvoor moet baklei. Ná tien jaar daag Romain weer op by Kleinroosboom, die plaas waar Fleur met haar stiefma en twee stiefsusters bly. …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.52
Frenette van Wyk: Silwerspoor van die maan
‘Zara is vasbeslote om nooit ’n vervelige getroude lewe te lei nie, maar een van avontuur. Sy leer vir Fernando ken en raak verlief op sy eksotiese voorkoms en geheimsinnige identiteit. Daar is egter …
EPUB
Африкаанс
DRM
€3.99
Dina Botha & Cynthia Roberts: SuperRomanza: Bundel 1
Die lekkerlees omnibus bederf lesers met drie heerlike Super Romanza-liefdesverhale: In Jy is onvervangbaar skryf Dina Botha oor Magriet se stryd tussen die liefde en haar afkeer in snobistiese …
EPUB
Африкаанс
DRM
€12.48