Hoeveel tande het ’n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek?Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van dinosourusse te verken!
Мова Африкаанс ● Формат PDF ● Сторінки 49 ● ISBN 9780799378740 ● Видавець LAPA Uitgewers ● Опубліковано 2016 ● Завантажувані 3 разів ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 5206430 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM