Збільшувальне скло
Пошук навантажувача

Автор: Jolene de Koningh

Підтримка

12 Електронні книги від Jolene de Koningh

Jolene de Koningh: Liefde kan sien
Met haar blindheid het Luca vrede gemaak. Sy’s ’n uitstekende fisioterapeut, woon alleen, kom waar sy wil. Maar Brink Meyer krap haar lewe deurmekaar. Van trou wil sy niks weet nie. Haar dekselse …
PDF
Африкаанс
DRM
€4.50
Jolene de Koningh: Onweersman
Kristi irriteer die asem professor Jan Verbeeck uit. Hy verduur haar skaars as joernalis saam in die Drakensberge. Hulle word alleen in die sneeu vasgekeer en te laat besef Kristi hy het reeds onder …
PDF
Африкаанс
DRM
€4.40
Jolene de Koningh: Eenkantman
Rulanda Muller, ’n toegewyde beroepsvrou, besef sy wil tog ’n man hê, spesifiek vir Chris Weyers – ouer, wyser, wat nie bedreig voel nie. Hy reken hy’s te oud vir haar, en sy venynige tweelingdogters …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.53
Jolene de Koningh: Haar nuwe buurman
Eers kuier hy by die dogter, toe by die ma, maar eintlik het Martin Erlank haar plaas in die oog. Saggies-saggies lei hy hulle in die strik, maak hy haar sag. Hannah wíl hom graag …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.48
Jolene de Koningh: Kaalvoet Ballerina
Biga het nou wel gestruikel en reg voor die man se voete neergeslaan, maar dit beteken nie sy gaan met hart en al in sy skoot val nie. Hy leef buitendien in ’n ander wêreld as …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.48
Jolene de Koningh: Perfek vir haar
Karla Minnaar is heimlik verlief op Doktor Johan Cloete. Sy vergesel hom na die Karoo op een van sy navorsingsekspedisies. Maar net toe sy dink om haar gevoelens aan hom bekend te maak, verskyn sy …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.38
Jolene de Koningh: Kortpad na haar hart
Marna besluit om haar nuwe buurman, Braam, ’n les te leer. Sy wat boerin is, staan terug vir niemand nie … maar toe sy hom die eerste keer sien, weet sy hier’s moeilikheid, want haar hart roep na …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.49
Jolene de Koningh: Liefste kollega
Daar is ’n vonk tussen haar en haar nuwe baas en Ani weet haar hart is in gevaar. Wanneer Igna haar volgens ’n ou Suid-Amerikaanse wyse vra om te trou, het sy tien dae om hom die jawoord te gee …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.48
Jolene de Koningh: Liefde op die Nyl
Haar suster en ma reken ’n bootreis op die Nyl sal finale berusting vir haar bring ná haar verbreekte verlowing. Troos kan egter verskillende vorme aanneem en in hierdie geval is hy aantreklik – …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.48
Jolene de Koningh: Perfekte Pasmaat
Bring ”n pragtige rooikopmeisie en ”n lang aantreklike prokureur by mekaar en gou spat die vonke. Die rooikop weet presies wat sy wil hê en die prokureur het sy hande vol om haar by sy planne te …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.52
Jolene de Koningh: Tania se Liefdes
Tania het drie groot liefdes in haar lewe: perde, sportsmotors en syfers. Sy ontmoet Ben – ’n professor en perdeteler – wat haar grootste liefde nog …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.49
Jolene de Koningh & Rene van Zyl: ’n Ontydige soen & Op die nippertjie
’n Ontydige soen – René van Zyl Minette is gefokus op haar loopbaan en die prysgeld wat haar redakteur aanbied vir ’n groot scoop. Mans is nie deel van haar onmiddellike planne nie dan kyk sy in die …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.49