Abby weet dat ware liefde vertroue vereis en sy sukkel om verby die seer wat baie jare gelede aan haar veroorsaak is te beweeg. Sy voel ook dat ware liefde wat só sterk is net een keer in ”n leeftyd kan gebeur. Armand hou haar hart maar die seer wat hy veroorsaak het is dalk te groot om te oorkom.
Мова Африкаанс ● Формат EPUB ● Сторінки 204 ● ISBN 9780799395594 ● Видавець LAPA Uitgewers ● Опубліковано 2019 ● Завантажувані 3 разів ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 7101662 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM