Збільшувальне скло
Пошук навантажувача

Автор: Jürgen Banscherus

Підтримка
Ralf Butschkow is in Berlyn gebore. Hy is ’n vryskut grafiese ontwerper en illustreerder. Hy het al meer as 50 kinderboeke gepubliseer, en ook ’n animasiefilm gemaak.




16 Електронні книги від Jürgen Banscherus

Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik
Kwaaikofski is ‘n 9jarige seun met ‘n avontuurlike stokperdjie: Hy is ’n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom , want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein …
EPUB
Африкаанс
DRM
€6.49
Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 2: Die geheim van die vlieënde koei
Hierdie keer is Kwaaikofski in die platteland, maar dit is alles behalwe ’n vakansie! Die dorpie waar hy gaan kuier het ‘n goeie speurder dringend nodig. Met sy aankoms gewaar hy ’n vreemde, blou …
EPUB
Африкаанс
DRM
€6.49
Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 3: Die pienk skoolspook
Moet ook nie Kwaaikofski se derde speursaak misloop nie! Kommisarek, die skool se opsigter, het ’n groot probleem: hy glo dit spook by die skool. Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en …
EPUB
Африкаанс
DRM
€6.49
Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 4: Die aand van die blou kaalkoppe
Kwaaikofski word ontvoer! Sy ontvoerders lyk baie grillerig – hulle het almal maskers op en hulle kaalgeskeerde koppe is blou! Maar dis nie die ergste nie: Een van die booswigte waag dit om vir …
EPUB
Африкаанс
DRM
€6.49
Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski: Die slinkse slangslenter
Hoe het dit eintlik gebeur dat Kwaaikofski ’n speurder geword het? Kwaaikofski dink terug aan sy eerste saak: Die slinkse slangslenter. Die legendariese saak wat gesorg het dat Kwaaikofski vir Olga …
EPUB
Африкаанс
DRM
€6.49
Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 7: Speurder teen speurder
Kwaaikofski het kompetisie: ’n ander speurder krap in sy slaai! Hierdie ou noem homself “Koning” en is heeltemal te groot vir sy skoene. Kwaaikofski kan dit beslis nie daar los nie – hierdie dorp is …
EPUB
Африкаанс
DRM
€6.49
Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 8: Vuilspel en nat voete
Olga is ontroosbaar: haar luukse motor is beskadig! Kwaaikofski kom gou agter daar is meer as een motor met krapmerke op. Die leidrade neem hom na die karwassery in Kerkstraat. Maar die eienaar en sy …
EPUB
Африкаанс
DRM
€6.49
Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 9: Die stinkstorie
Bloot ’n roetine-ondersoek, dink Kwaaikofski wanneer Olga hom vra om ’n nuwe saak op te los. Elke oggend verdwyn daar koerante voor haar kiosk. Dit lyk eers nie na ’n uitdaging om die dief vas te …
EPUB
Африкаанс
DRM
€6.49
Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, maanlig en mottegif
Kwaaikofski is g’n amateur nie – hy verkies om agter die skerms te werk. Maar in sy nuutste ondersoek beland hy in die kollig op die verhoog! Drie akteurs met hoofrolle in die skoolopvoering het …
EPUB
Африкаанс
DRM
€6.49
Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 11: Soene en sirkusse
Een van die beroemde Sirkus Zampano se jongleurs roep Kwaaikofski se hulp in. Pedro se suster, Vanessa, is die ster van die vertoning, maar ewe skielik maak sy elke keer dieselfde fout. Gewoonlik is …
EPUB
Африкаанс
DRM
€6.49
Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespuise
Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer raaisels soos ’n speurder in die Middeleeue op te los nie! En dit is ook nie ’n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak …
EPUB
Африкаанс
DRM
€6.49
Jürgen Banscherus: Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1
Kwaaikofski is ‘n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ‘n talent daarvoor. Gee hom ‘n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van …
EPUB
Африкаанс
DRM
€7.99
Jürgen Banscherus: Der unglaubliche Lauf der Fatima Brahimi
Fatima kommt aus Algerien, ist neu in der Klasse und sieht echt komisch aus mit ihrem langen Kleid und dem Kopftuch. Als Jakob mit ihr reden will, sieht sie ihn nicht mal an! Das ist ihm zu blöd. …
EPUB
Німецька
€5.99
Jürgen Banscherus: Der Wald der Abenteuer
Abenteuer Klassenfahrt! Die Nachtwanderung im Wald sollte der Höhepunkt der Klassenfahrt werden, doch dann stürzt einer der Schüler so unglücklich, dass er vom Krankenwagen abgeholt werden muss. …
EPUB
Німецька
€5.99
Rita Falk & Nina George: Kalendarium des Todes
Kein Feiertag ist ihnen heilig! ‘Mit Mordsgeschichten durch das Jahr’ ist das Motto dieser Kurzgeschichtensammlung. Und nicht nur das Motto ist besonders, sondern auch die Gesellschaft, die die …
EPUB
Німецька
€9.99
Jürgen Banscherus: Lesen? Gefällt mir! – Spannende Krimigeschichten
Meine Bücher, meine Welt … Fassadenklettern, Tresore knacken – von Opa Puschkin, dem Ex-Meisterdieb, lernt Pia außergewöhnliche Dinge. Doch als sie erfährt, dass er wieder einen Einbruch plant, …
EPUB
Німецька
€4.99