Elke aand teen skemer klim die trop bobbejane tot bo in die groot maroelaboom. Die son sak vinnig en die nag is op pad … Wil jy ook soos die klein bobbejaantjies weet waarom olifante nie in neste woon nie, waar koedoes aan hul gedraaide horings kom en hoe buffels hulle strepe verloor het? Dan is hierdie storiebundel met 15 diereverhale net vir jou!
Мова Африкаанс ● Формат EPUB ● Сторінки 136 ● ISBN 9780799395914 ● Видавець LAPA Uitgewers ● Опубліковано 2020 ● Завантажувані 3 разів ● Валюта EUR ● Посвідчення особи 8108846 ● Захист від копіювання Adobe DRM
Потрібен читач електронних книг, що підтримує DRM