Збільшувальне скло
Пошук навантажувача

Автор: Renda De Waal

Підтримка
Renda de Waal is bevrees ’n leeftyd is nie genoeg vir al die boeke wat sy nog wil lees nie. Al is sy so lief vir woorde het sy Rekeningkunde doseer. Haar gesin is heel bo aan haar lys van belangrike dinge. Vir liefdesverhale het sy nog altyd ’n spesiale plekkie gehad. Legkaart van die liefde is haar eerste liefdesverhaal. Renda woon in Pretoria.




1 Електронні книги від Renda De Waal

Renda De Waal: Legkaart van die liefde
Willa le Roux kan uit die staanspoor nie vir Deon Joubert miskyk nie. G’n mens kan nie: die gemaklikheid met sy eie lyf, die selfvertroue wat hy uitstraal. Boonop is die man slim, sjarmant en …
EPUB
Африкаанс
DRM
€4.99