عدسة مكبرة
بحث محمل

Jaco Strydom 
Alle sondaars welkom 
Gedagtes oor God en die grense van mense

الدعم
Alle sondaars welkom is ’n mengelmoes gedagtes oor God en sy mense wat oor die laaste paar jaar geskryf is. Jaco Strydom motiveer lesers om te leer by groot geeste in die verlede en die vreemde wesens wat ronddwaal in die hede; community met ander soekers te ontdek; in verwondering te staan voor die misterie en nuut te kyk na Jesus. Die boek sal jou uitdaag om saam te soek na die wilde waarheid, na geloof te midde van ongeloof, bygeloof, misterie en verwondering.
€8.99
طرق الدفع

عن المؤلف

Jaco Strydom is die leier van Echo Jeugontwikkeling en deeltyds gekoppel aan Villieria Gemeente. Sy skryfwerk verskyn die afgelope tien jaar in onder andere Beeld,  Rapport,  Finesse,  Kerkbode, Maroela Media en Weg. Hy is ook ‘n gereelde blogger. Hy woon tans in die Echo-gemeenskap in Villeria. Jaco het studeer by NWU en UP.   
 
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 240 ● ISBN 9780796322999 ● حجم الملف 0.4 MB ● الناشر Lux Verbi ● نشرت 2022 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 8377710 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

21٬546 كتب إلكترونية في هذه الفئة