Vergrootglas
Zoek lader

Jaco Strydom 
Alle sondaars welkom 
Gedagtes oor God en die grense van mense

Ondersteuning
Alle sondaars welkom is ’n mengelmoes gedagtes oor God en sy mense wat oor die laaste paar jaar geskryf is. Jaco Strydom motiveer lesers om te leer by groot geeste in die verlede en die vreemde wesens wat ronddwaal in die hede; community met ander soekers te ontdek; in verwondering te staan voor die misterie en nuut te kyk na Jesus. Die boek sal jou uitdaag om saam te soek na die wilde waarheid, na geloof te midde van ongeloof, bygeloof, misterie en verwondering.
€8.99
Betalingsmethoden

Over de auteur

Jaco Strydom is die leier van Echo Jeugontwikkeling en deeltyds gekoppel aan Villieria Gemeente. Sy skryfwerk verskyn die afgelope tien jaar in onder andere Beeld,  Rapport,  Finesse,  Kerkbode, Maroela Media en Weg. Hy is ook ’n gereelde blogger. Hy woon tans in die Echo-gemeenskap in Villeria. Jaco het studeer by NWU en UP.   
 
Taal Afrikaans ● Formaat EPUB ● Pagina’s 240 ● ISBN 9780796322999 ● Bestandsgrootte 0.4 MB ● Uitgeverij Lux Verbi ● Gepubliceerd 2022 ● Editie 1 ● Downloadbare 24 maanden ● Valuta EUR ● ID 8377710 ● Kopieerbeveiliging Adobe DRM
Vereist een DRM-compatibele e-boeklezer

Meer e-boeken van dezelfde auteur (s) / Editor

21.546 E-boeken in deze categorie