Magnifying Glass
Search Loader

Author: Alistair Ackermann

Support

11 Ebooks by Alistair Ackermann

Francois Bloemhof: Agent Snoet en die hondelewe
Agent Snoet en die hondelewe is die derde boek in François Bloemhof se gewilde Agent …
PDF
Afrikaans
DRM
€7.89
Henry Ferreira: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo
Doer ver op die horison kom ’n stofstreep oor die vlakte nader. Die stofstreep word ’n stofwolk wat vinnig groei en al hoe groter en groter word. Dit is niemand anders nie as Cowboy Koekemoer van die …
PDF
Afrikaans
DRM
€6.49
Francois Bloemhof: Agent Snoet en die kattekwaad
Agent Snoet en die kattekwaad is die tweede aflewering in François Bloemhof se gewilde Agent Snoet-strokiesreeks. Agent Snoet is ’n effens verstrooide speurder wat gelukkig kan staatmaak op die hulp …
PDF
Afrikaans
DRM
€7.85
Francois Bloemhof: Agent Snoet en die botterdiamant
Agent Snoet, geheime agent van formaat, en sy Siamese kat, Felino, ondersoek die verdwyning van Madame Lente Langenhoven se botterdiamant. Soos met al Agent Snoet se sake, is dit uiteindelik Felino …
PDF
Afrikaans
DRM
€7.38
Jaco Jacobs: Tande
Die wolke trek vir `n oomblik lank weg voor die maan en Rikus word yskoud. Halfpad agter een van die struike weggesteek, staan iets wat lyk soos `n hond of `n wolf. Die dier se oë glinster …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.07
Jaco Jacobs: Nagvlerke
n Donker, gefrommelde varkgesig met reusagtige ore loer vir my en Dewald. Die ding knipper sy swart kraalogies teen die skerp lig van die flits. Sy liplose bek trek oop in `n grynslag wat twee rye …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.01
Henry Ferreira: Cowboy Koekemoer van die klein Karoo – Omnibus 5-1
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier v …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.20
Francois Bloemhof: Agent Snoet en die Windlawaai
Professor Mapstieks se nuwe uitvinding, die Windlawaai, is gesteel. Agent Snoet moet die diefstal ondersoek. Kort voor lank kry Snoet en sy slim kat, Felino, die wind behoorlik van voor – en dit lyk …
PDF
Afrikaans
DRM
€7.88
Alistair Ackermann & Francois Bloemhof: Agent Snoet 5-in-1
Spannende strokiesprent-pret saam met Agent Snoet en sy kat …Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde raaisels oplos. …
PDF
Afrikaans
DRM
€12.29
Anzil Kulsen: Koningsdogters: Ragab
Van kleins af weet Ragab sy is anders. Terwyl die stad om haar vol geweld en sonde is, hoor sy die God van Israel se stem en sy weet sy is geroep om deel van Sy volk te wees. Maar niemand wil haar gl …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.35
Gids: Tande
Die wolke trek vir `n oomblik lank weg voor die maan en Rikus word yskoud. Halfpad agter een van die struike weggesteek, staan iets wat lyk soos `n hond of `n wolf. Die dier se oë glinster …
PDF
Afrikaans
DRM
€0.01