Magnifying Glass
Search Loader

Author: Alita Steenkamp

Support
Alita Steenkamp is “n vryskut-joernalis en skrywer wat in haar loopbaan van 20 jaar honderde artikels vir “n verskeidenheid publikasies geskryf het. Profiele van bekendes en reisstories is haar gunstelinggenre. Van haar kinderversies is ook in Rympies vir Pikkies en Peuters en Rympies vir Kleintjies en Kleuters opgeneem. Sy is getroud met die ondersoekende joernalis en skrywer De Wet Potgieter. Sy hou van tuinmaak, lees en om lang ente te stap. Die geselskap van haar drie hondekinders en Toffie die kat sorg dat sy nooit alleen is nie.




4 Ebooks by Alita Steenkamp

Stefaans Coetzee & Alita Steenkamp: Wit Wolf
Stefaans Coetzee was maar 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 1996 saam met twee ander verregses bomme by die Shoprite-winkel in Worcester geplant het. Vier mense – onder wie drie kinders – sterf in dié …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Alita Steenkamp: Loui Fish: Walking in my Choos
In Walking in My Choos, Loui Fish reveals an insight to the high flying life of drugs, violence and infidelity, but she also exposes an emotive tale of a beautiful young woman who has only one …
EPUB
English
DRM
€10.76
Alita Steenkamp: Loui Fish: Onsinkbaar
Onsinkbaar is ’n verhaal van passie, dwelms, geweld en liefde. Van ontwerpersklere en die gejaag na sukses. Maar dit vertel ook van ’n weerlose Loui, wanneer sy gestroop van al hierdie dinge besef …
EPUB
Afrikaans
DRM
€10.80
Felicia Snyman & Alita Steenkamp: #Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel
#Kuberliefde – Felicia Snyman: Rosalene wil die man wat haar akademiese skryfwerk gekritiseer het behoorlik op sy plek sit maar toe Luke voor haar staan laat sy donker gelaatstrekke haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52