Magnifying Glass
Search Loader

Author: Alma Carstens

Support

30 Ebooks by Alma Carstens

Alma Carstens: Celine se nuwe droom
Ná haar egskeiding trek Celine met haar dogters Arendsbaai toe. Sy is gelukkig, al troetel sy nog haar pyn. Toe Daniël Mouton haar sy liefde bied, jaag sy hom weg. Sy hoop, nee, glo Turner sal …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Alma Carstens: ’n Nuwe bruidegom
Haar vernedering voor die preekstoel skryf sy net aan een man se inmenging toe – Quinton Rousseau. Die Masai Mara in Kenia is dalk ver genoeg om van die Rousseau’s te vlug, maar nie van haar haat …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.41
Alma Carstens: Net vriende
Jake Struwig pas perfek in Christie se plan om Carl terug te wen. Al is dit op sy troudag. Maar sy besef te laat sy speel met mense se lewens. En Jake veral laat hom nie gebruik …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Alma Carstens: Die aanbod
Karlien wil nie vir grond met die ryk buurman trou nie. En hoe vertrou sy haar eksverloofde as hy onverwags terugkeer en alles wil regmaak? Kan sy verhoed dat afkeer aan ’n man ongemerk liefde …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Alma Carstens: ’n Nuwe bruidegom
Haar vernedering voor die preekstoel skryf sy net aan een man se inmenging toe – Quinton Rousseau. Die Masai Mara in Kenia is dalk ver genoeg om van die Rousseau’s te vlug, maar nie van haar haat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Alma Carstens: Verlore jare
Isabella staan ná vyf en twintig jaar weer voor die seun wat sy laat aanneem het en sy pa. Maar dis net sy wat dit weet en dis te laat om te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Alma Carstens: Halwehuisliefde
Babette se buurman is nie haar tipe nie, al is hy Blind Justice se lead singer, waaroor almal blykbaar gaande is. Dis net dat hy ’n ander mens van die verhoog af is …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.49
Alma Carstens: Luca se obsessie
Miranda weier om net nog ’n merkie te word op die kerfstok van ’n lenige Italianer wat op ’n dag haar bloemiste binnestap. Liefde is nie vir haar onderhandelbaar nie. Vir hom blykbaar ook …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Alma Carstens: Kaapse draai
Lani gaan Kaap toe om vir ’n maand lank saam met ’n wildvreemde boer op sy plaas te bly. Maar waarom sou ’n man wat so aantreklik is, dit nodig vind om vir ’n vrou te …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Alma Carstens: Tyd sal leer
Siënna gaan soek ’n uitkoms vir haar probleem in Malawi. Gou is haar besoek veel meer ’n avontuur as ’n vakansie. Is Marco die oplossing vir haar probleem en die sleutel tot haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.39
Alma Carstens: Middernagsoene
Giselle glo die liefde bring net hartseer, daarom gaan sy nooit eendag trou nie. En ook nie verlief raak nie. Toe ontmoet sy dokter Ben Joubert wat haar oortuigings uitdaag deur haar siening oor die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Alma Carstens: Ver anderkant Wiesenhof
Tien jaar gelede het Kara Nikla se hart gebreek toe sy hom vir ’n ryk Engelsman gelos het. Nou moet sy bakhand na Wiesenhof terugkeer en Nikla is al een wat vir haar werk het. Maar voel hy ook steeds …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.37
Alma Carstens: Joune vir altyd
Ná jare van seerkry weens Rudi se rondlopery besluit Melani om weg te gaan en van hom te vergeet. Met haar terugkoms in Wiesenhof raak Rudi halsoorkop verlief op die “nuweling” op die dorp – min …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Alma Carstens: Verbode liefde
Zoey ontmoet die enigmatiese dokter Jano Marnitz terwyl sy met vakansie in Parys is. Hy ontwikkel ’n obsessie om haar gesig, wat in ’n motorongeluk beskadig is, te herstel. Het hy dalk gevoelens vir …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Alma Carstens: Lenteliefde
Milan keer ná haar suster se dood terug na sa om haar swaer en sy kinders by te staan. Ou gevoelens begin weer blom, maar wat steek etienne vir haar weg? Mag Milan hoop op liefde in die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Alma Carstens: Somersprokie
Charlotte, oftewel Charlie, vra vir Christiaan om haar te help om haar seehuisie op te knap, maar hy besef hy sal sy gevoelens vir haar in toom moet hou want wie sê haar verhouding met James Cuncan, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Alma Carstens: Winterdroom
Simoné is vir altyd klaar met mans, maar sy bly steeds ’n warmbloedige vrou met behoeftes. Al verpes sy Tristan Lindeque, tiek hy al haar boksies en pas hy perfek in haar plan. Sal hy instem om haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Alma Carstens: Splinters van liefde
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Alma Carstens se vorige Romanzas Kaapse draai Tyd sal leer en Luca se obsessie. Kaapse draai: Lani gaan Kaap toe om vir ’n maand lank saam met ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.47
Alma Carstens: Liefde uit Italië
’n Geliefde uit Italië. Lisa se ma was ’n Suid-Afrikaner en al het sy by haar pa in Italië grootgeword, droom sy om haar ma se familie te ontmoet. Ten spyte van haar tante se waarskuwings, vlieg sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Sonja Brown & Alma Carstens: ’n Pa vir Alexa & Poetse en Kondensmelkkoffie
Jessica het twintig jaar gelede Italië met ’n gebroke hart verlaat. Marcello weet hy het haar seergemaak, maar hy weet nie van sy dogter nie. Kan hul liefde die onthulling van hierdie geheim …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Alma Carstens: Die onwillige strooimeisie
Anja is heimlik verlief op Alec – haar beste vriendin se verloofde. Nou moet hulle saam die troue reël terwyl Zita nege maande lank Londen toe gaan. Maar alles is nie altyd soos dit op die oog af lyk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.49
Alma Carstens & Corne van Rooyen: Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied
Sy tydelike buurvrou ”“ Corné van Rooyen Tarien is terug op haar tuisdorp om haar groottante se boedel af te handel maar die eerste man wat sy in die dorp raakloop is Stefan: die ridder van haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Alma Carstens: Ayla se Sonde
Ayla vind met ’n skok uit sy’s swanger. Sy’s sedert haar skooljare verlief op Adam die kroonprins van die Durandt-sakeryk. Maar sy het aan die verkeerde kant van die dorp grootgeword. Aanvanklik lyk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Alma Carstens: Bekende Vreemdeling
Trixane is amper dertig, ongetroud en leef met die vrees dat dieselfde vloek vanhaar voorgeslagte haar gaan tref. Haar ma en ouma het haar gewaarsku dat dievloek geen Walters-vrou spaar nie. Daarom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Alma Carstens: Romanza Nostalgie: Alma Carstens
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. ’n Nuwe bruidegom Haar vernedering voor die preekstoel skryf sy net aan een man se inmenging toe ”“ …
EPUB
Afrikaans
DRM
€6.71
Alma Carstens: Vry om lief te hê
Is liefde genoeg om werklik te kan vergewe? Lara bevind haar in ’n penarie toe Thailand se grense skielik sluit weens die pandemie. Nie net sit sy gestrand in ’n vreemde land na haar vakansie nie, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Alma Carstens: Die perfekte gene
Hulle is boesemvriende sedert kindsbeen en toe Erin besluit om ’n baba te kry, val haar keuse vir ’n skenker outomaties op Jay.In haar oë het hy die perfekte gene en tiek hy al die boksies van wat sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.98
Alma Carstens: Jy is my droom
Ellie se eerste ontmoeting met haar nuwe buurman, Simon, is allesbehalwe aangenaam. Reeds met die intrapslag dring hy daarop aan dat sy haar geliefde hond, Rudolf, van sy eiendom kom verwyder. Al hou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€3.83
Alma Carstens: Reese se dilemma
Nadat ‘n bemoeisieke tante haar neus in haar sake steek, begin Nian teesinnig ‘n nuwe pos by die familiesaak Durandt Ingelyf. Sy stamp egter dadelik koppe met die knorrige grootbaas… Reese Durandt …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.26
Ilze Beukes & Alma Carstens: Romanza Nostalgie Bundel 1
In die omnibus kry jy drie heerlike nostalgiese liefdesverhale deur van ons gewildstee Romanzaskrywers. Madelie Human skryf in Lank, donker en verleidelik oor Tessa wat in Herman se veeartsenypraktyk …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.36