Magnifying Glass
Search Loader

Author: Anelia Heese

Support
Anelia Heese is ’n maatskaplike entrepreneur en digitale innovasiekonsultant. Haar podsendingprojek, diensplig.org, is ’n poging om Suid-Afrikaanse mans wat verplig was om militêre diens te doen, beter te verstaan. Sy skryf graag liefdesbriewe vir haar enigste ware tuiste, Suid-Afrika en beplan elke jaar om terug te keer sodat sy weer kan boer.




1 Ebooks by Anelia Heese

Anelia Heese: Diensplig
Anelia Heese hervertel die rou en soms skokkende stories van Suid-Afrikaanse mans wat in die 1970’s en 1980’s verplig is om weermagdiens te doen. In Diensplig praat van dié mans, baie vir die eerste …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99