Magnifying Glass
Search Loader

Author: Anna Penzhorn

Support

14 Ebooks by Anna Penzhorn

Anna Penzhorn: Verskietende ster
Verrinneweer vlug Bianca van haar verloofde se woordgeweld, sy stilstuipes, sy ysigheid. En naby die bosse tussen die lietsjieboorde wag Rouel Meyer, ’n nog groter fout, al weet sy die heelal het …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.40
Anna Penzhorn: Bruidskoor
Kiana Kruger haat klaviermusiek. As skakelbeampte moet sy Ludwig du Preez, die wêreld se beste konsertpianis, op sy konserttoer vergesel. Hy’s veeleisend, irriterend, tog kry Ludwig, die man, haar …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Anna Penzhorn: Winterbruid
Lardus Retief, Daeraad en haar droom het verstrengel geraak. Louwna leer hom vertrou, deel haar drome met hom. Maar hy’s ’n swerwer, binnekort is hy weer op pad. En sy sal haar hart van hom moet …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.40
Anna Penzhorn: Verspeelde liefde
Wiehan van der Bijl kry altyd wat hy wil hê. En dié keer is dit nie net haar hart nie, maar ook Isolde se erfplaas. Wiehan versamel Bosveldplase. Hy sal sorg dat Elandshoek nie hare word …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.38
Anna Penzhorn: Bly by my
Hoe sy teen die Drakensberghange beland het, weet sy nie. Nog minder wie sy is. Haar lewe wag op haar, ver van die kokon van die grot. Hoe gaan sy sonder Derek von Engelstein se koestering …
PDF
Afrikaans
DRM
€4.52
Anna Penzhorn: Bruidskoor
Kiana Kruger haat klaviermusiek. As skakelbeampte moet sy Ludwig du Preez, die wêreld se beste konsertpianis, op sy konserttoer vergesel. Hy’s veeleisend, irriterend, tog kry Ludwig, die man, haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Anna Penzhorn: Verskietende ster
Verrinneweer vlug Bianca van haar verloofde se woordgeweld, sy stilstuipes, sy ysigheid. En naby die bosse tussen die lietsjieboorde wag Rouel Meyer, ’n nog groter fout, al weet sy die heelal het …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Anna Penzhorn: Die Sterre sing
Jacomien bestudeer rotskuns in die Bosveld. Op Rhenosterhoek het nie net geheimsinnige dinge gebeur rondom renosterstropery nie; die dokter aan wie die plaas behoort, doen ook vreemde dinge aan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Anna Penzhorn: Onbereikbaar ver
Daleen Joubert beland op die dorpie van haar grootwordjare. Sy loop haar vas in haar eerste liefde en daar ontstaan weer ’n band tussen haar en Dawid Hofmeyr. Maar Dawid is aan die beeldskone Delia …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Anna Penzhorn: Onder dieselfde sterre
Jacolien het reeds haar droomman, die geleerde en gesofistikeerde Ruaan de Jongh, ontmoet. Hulle is perfek vir mekaar. Maar waarom kan sy nie die aantreklike Sebastiaan, ’n beesboer en terggees met …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Anna Penzhorn: Fees van versoening
Mia moet ’n artikel oor die kunsskatte van die Van der Bijl-familie skryf. Max van der Bijl is koud en berekenend, maar hy maak ook haar knieë lam. Liefde tussen hulle is egter taboe. Sou sy kom …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Anna Penzhorn: Anderkant die môrester
Met haar eerste skreeu het die nalatigheid van ’n verpleegster haar hele lewe verander. Nou moet Bronwyn aan haar nuwe identiteit gewoond raak, haar nuwe lewe beplan. En dis fyn verweef met dié van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.12
Anna Penzhorn: Helende Liefde
Ná emosionele geweld en die uitdaging van ’n egskeiding, verander Andrea se lewe onomkeerbaar. Sy besluit egter om die pad te kies wat na heelheid …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.56
Anna Penzhorn: Vlindervlerke
Ilana is in ’n privaat vliegtuig onderweg na Madagaskar, vasberade om ontroue mans soos haar eksverloofde te vermy. Die vlieënier is egter een van daardie mans wat ’n vrou veilig laat voel, selfs as …
EPUB
Afrikaans
DRM
€7.62