Sasol Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika bied ”n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto”s en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.
لغة الأفريكانية ● شكل PDF ● صفحات 57 ● ISBN 9781775840466 ● الناشر Penguin Random House South Africa ● نشرت 2013 ● للتحميل 6 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 2698431 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM