Sasol Eerste Veldgids tot die Sterrehemel van Suider-Afrika bied »n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto »s en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.
Langue Afrikaans ● Format PDF ● Pages 57 ● ISBN 9781775840466 ● Maison d’édition Penguin Random House South Africa ● Publié 2013 ● Téléchargeable 6 fois ● Devise EUR ● ID 2698431 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM