عدسة مكبرة
بحث محمل

Elsa Winckler 
Liefde langs die Eersterivier 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Elsa Winckler: Liefde langs die Eersterivier (ePUB)
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas, Tussen jazz en rock, Anderkant liefhê en Sonder bagasie.Tussen jazz en rock: Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oë, sy bitter sexy boudjies … Sanet is juis voos vir mans. Maar Jak de Beer maak haar mal. Sy ken haarself sowaar nie.Anderkant liefhê: Martha en Hans ken mekaar al lank, maar die afgelope tyd spook sy donkerbruin oë by haar. Hoekom soen hy haar dan dat haar bene wankel, net om haar weer te los? Hy frustreer haar grensloos. Sonder bagasie: Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou oë en gespierde lyf is egter ’n groter probleem …
€11.04
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 311 ● ISBN 9780799378481 ● الناشر LAPA Uitgewers ● نشرت 2016 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 5206416 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

260٬611 كتب إلكترونية في هذه الفئة