عدسة مكبرة
بحث محمل

مؤلف: Elsa Winckler

الدعم
Elsa Winckler was laerskoolonderwyser en het later in haar lewe ’n BA deur Unisa voltooi, asook ’n honneursgraad in Engels en ’n MPhil in Dokumentanalise en -ontwerp aan die Universiteit Stellenbosch. Sy het van 1997 tot 2010 heeltyds by die US gewerk as administratiewe beampte by die departement Engels. Haar heel eerste liefdesverhaal, Tussen jazz en rock (LAPA), het ’n 2010 Woordveertjie ontvang. Sy bly op Bettysbaai.




59 كتب إلكترونية بواسطة Elsa Winckler

Elsa Winckler: Te eenders, te anders
Aileen het lank rondgeval tussen beroepe en oorsee rondgerits, maar nou is sy terug op Stellenbosch en sy weet wat sy wil hê: haar eie pâtisserie wat Stellenbossers sal wys hoe fyngebak nou eintlik …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99
Elsa Winckler: Van altyd af
Cilla is ’n hoërskoolonderwyseres op die Overbergse dorp Caledon. Haar groot liefde is diere – perde in die besonder – en sy kan van kleins af met hulle kommunikeer. Toe Reynecke Retief se hings …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99
Elsa Winckler: Tydlose liefde
Kalinda het uit Toronto gekom om navorsing te doen oor Kanadese soldate in die Anglo-Boereoorlog. Sy’s twee jaar terug van Neil geskei en het Suid-Afrika agtergelaat vir ’n nuwe lewe, maar noudat sy …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99
Elsa Winckler: Om Amelie se tafel
Amelie doen nie groepwerk nie. Sy doen nie motorbestuur nie, en sy doen ook nie mans wat vir haar lelies of juweliersware aandra nie. Ja, sy’t ’n bietjie bagasie – en wie het nogal nie? Maar wanneer …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99
Elsa Winckler: Liefde in laslap
Natalie Olivier het geen familie van haar eie nie, maar by haar vriendin Amelie se mense voel sy tuis. Totdat Amelie se swaer van Italië terugkeer. Neethling Meyer se sjokoladebruin oë onthuts …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99
Elsa Winckler: Liefde deur ’n lens
Wanneer Nicola Meyer agter haar kamera skuil, voel sy veilig en in beheer. Dit laat enige onstuimigheid in haar binneste bedaar. Selfs toe sy, in haar beroep as fotograaf, vlugtelinge oorsee afgeneem …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99
Elsa Winckler: Elsa Winckler Eerste Keur
In ​Van altyd af ​vertrou Reynecke nie Cilla se intuïtiewe benadering met diere nie. Sy krap ook al sy vooropgestelde idees oor die lewe om. Aileen kan nie wag om haar pâtisserie se deure oop te maak …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€12.99
Elsa Winckler: ‘n Brief vir Reina
Wanneer Reina Sauer se ouma sterf, hoor sy dat sy haar huis op Mc Gregor erf. Maar ‘n ontwikkelaar, die ontnugterde en siniese Derek Retief, wil graag die huis deel van ‘n sekuriteitskompleks maak. …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€9.99
Elsa Winckler: ‘n Belofte vir Bippie
Bippie Snyman se pad word onderbreek met ‘n onbeplande swangerskap, en sy moet groot besluite neem. Sy maak ‘n belofte teenoor die Here – sy sal nie weer ‘n man in haar lewe toelaat as hy nie met …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€9.99
Elsa Winckler: Whisperer
Loving him could destroy her…High school teacher Cilla Stevens has always been different, especially in how she connects with animals. When she calms a stray dog during an incident at school, she’s …
EPUB
الإنجليزية
DRM
€6.29
Elsa Winckler: Perfekte formule
Elena is pas aangestel as die laboratoriumanalis in ’n wynkelder. Ervaring het sy nie, maar sy moet gou leer want hier moet alles vinnig gebeur. Veral vir een man moet sy bontstaan: die …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.40
Elsa Winckler: Sonder bagasie
Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou oë en gespierde lyf is egter ’n groter probleem …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.40
Elsa Winckler: Anderkant liefhê
Martha en Hans ken mekaar al lank, maar die afgelope tyd spook sy donkerbruin oë by haar. Hoekom soen hy haar dan dat haar bene wankel, net om haar weer te los? Hy frustreer haar …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.50
Elsa Winckler: Tussen jazz en rock
Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oë, sy bitter sexy boudjies … Sanet is juis voos vir mans. Maar Jak de Beer maak haar mal. Sy ken haarself sowaar …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.40
Elsa Winckler: Waar liefde lê
Lana sien regtig nie kans vir die passievolle omgewingskundige wat ’n Kilimandjaro-ekspedisie reël nie. Sy vrees berge. En sy vrees die uitwerking wat hierdie dinamiese en hartstogtelike man op haar …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.41
Elsa Winckler: Want daar”s skoenlappers
Gemma is ’n mediese dokter en Nick ’n oorlogsfotograaf. Boonop is hulle aangetroude familie. Maar op die een of ander manier vryf hulle mekaar telkens verkeerd op. Of is hulle eintlik onweerstaanbaar …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.39
Elsa Winckler: Heldergeel dag
Cara en haar vriendin Lana se broer Henry kon mekaar nog nooit verdra nie. Of is dit maar hoe mense optree wat eintlik van die begin af te veel van mekaar gehou het? Hulle storie het al in Waar …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.52
Elsa Winckler: Liefde sonder voorbehoud
Lynette keer terug Suid-Afrika toe om advertensiewerk te doen, en sien vir Pierre weer. Sal hy nou verby haar beroep as model kan kyk, of sal hy haar altyd net as ”n mooi gesiggie …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.52
Elsa Winckler: Byvoordele gewaarborg
Regard van Niekerk het lankal besluit om nie ernstig oor vroumense te raak nie. Tot hy op ’n doodgewone Maandag amper een raakry wat met ’n skilpad in haar hande in die middel van die pad …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.52
Elsa Winckler: Liefde langs die Eersterivier
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas, Tussen jazz en rock, Anderkant liefhê en Sonder bagasie.Tussen jazz en rock: Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€11.04
Elsa Winckler: #liefvirjou
Cara de Villiers is laat vir haar vlug na Suid-Afrika toe sy in Kobus Viljoen vashardloop. Hy luister haar selfoongesprek met haar ma af en kan nie help om te hoor dat sy ’n metgesel na ’n troue …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.39
Elsa Winckler: Bewustelik joune
Kris oorleef ’n aanval op haar lewe en word heel, al kry sy nog nagmerries. Toe land sy saam met ’n ultra-atleet in een huis en hy is bitter ontevrede oor haar …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.21
Elsa Winckler: Op die sypaadjie
Armin is te befoeterd vir Sabrina en Sabrina verkies surfers met sexy bolywe wat nie heeldag werk nie. Maar dan leer sy hom van feng shui en hy begin wonder of sy dalk die yin van sy yang …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.40
Elsa Winckler: Blameer die skoenlapper
Josh het nie hiervoor gevra nie. Hy neem vroumense uit en hy hou van hulle. Sodra hulle oor babatjies begin koer en vassteek voor juwelierswinkels, groet hy egter. Maar nou het hy Catharien ontmoet …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.53
Elsa Winckler: Vir ewig my altyd
Lien Morkel trap ’n slegte stel af met ’n baas in die hospitaal waar sy werksaam is. Sy gaan help uit op Haïti vir Dokters Sonder Grense en by haar terugkoms trek sy Kaap toe waar sy by ’n mediese …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.17
Elsa Winckler: Want die hart weet
Simoné hou daarvan dat dinge presies volgens haar plan verloop en haar aangetrokkenheid tot Wessel Barendse verloop glad nie volgens planne nie. Veral met haar peetma wat probeer Kupido speel. Maar …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.53
Elsa Winckler: Liefde vind ’n pad (Mega-Omnibus)
Elsa Winckler se eerste mega-omnibus! Liefde vind ’n pad is ’n samestelling van vier van gewilde Elsa Winckler se vorige Romanzas Perfekte formule, Liefde sonder voorbehoud, Byvoordele gewaarborg en …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€16.42
Elsa Winckler: Altyd Net Jy
Vir ’n dekade lank pas Leah haar hart op en maak seker niemand kan haar seermaak nie. Maar binne ’n paar uur het Max deur al haar skanse gebreek, want hy ken haar beter as enigiemand anders. Hy is …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.48
Elsa Winckler: Hoe Diep die Liefde Lê
Hierdie is ’n omnibus bestaande uit drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas Waar liefde lê, Want daar’s skoenlappers en Heldergeel …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€10.39
Ilde Grove & Elsa Winckler: Legkaart van die hart & Sproete, ’n troue en ’n soul mate
Helene moet Lientjie Swart word vir haar eie veiligheid. Sy moet haar familie, werk en vriende verlaat – vir hul veiligheid. Gun die noodlot haar egter ’n beskermengel in die vorm van Theuns Krige …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.52
Elsa Winckler: My groot liefde
Katryn is tevrede met haar lewe, totdat sy eendag opkyk en ’n groot blonde man met Chris Pine-blou oë in haar deli sien stap. Vir die eerste keer in jare spring haar hart regop met ’n …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.49
Elsa Winckler: Jy is huis vir my
Hy het haar hart gebreek toe hy ná hul nag van passie met ’n blonde pop by haar koffiewinkel opdaag. Maar nou is Leila se beste vriendin met Tinus se broer getroud en hy bly onder haar …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.53
Elsa Winckler: Brug na haar hart
Vyf jaar ná ’n vurige soen tussen hulle by haar vriendin se troue, is Eva oortuig dat Henno uiteindelik uit haar sisteem is … Maar hy staan nou lewensgroot voor haar en haar hart tamboer sy …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.50
Elsa Winckler: Want hy Praat Tjoklits
Friede het ’n slegte stel met ’n branderplankryer afgetrap. Sy ontmoet vir Matthys die plaaslike deli se bakker. Daar’s allerhande vibrasies tussen hulle maar sien sy kans vir ’n man wat brood bak …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.50
Elsa Winckler: Omdat Ons Saam Is
Bella kom dikmond op Greyton aan. Haar oorlede tante se testament vereis dat sy vir ’n maand in dié se huis bly om ’n aardige bedraggie te erf. Bella se susters het reeds hul onderskeie maande …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.50
Lizelle von Wielligh & Elsa Winckler: ’n Ewigheid van dié & Kersfeessoene
’n Ewigheid van dié – Lizelle von Wielligh. Was dit liefde met die eerste oogopslag? Nee sy glo nie aan sulke twak nie. Is hy die een? Nee beslis nie. Amanda kan nie haar hart in vreemdeling se oë op …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.50
Elsa Winckler: Vreugde vir Larissa
Larissa gaan Nederland toe om verder te studeer. Dan hoor sy die jong Chandré, wie se aanrandingsaak sy vantevore behartig het, is vermoor. Larissa weet wie die skuldige is, en sal nie rus voor hy …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€9.99
Elsa Winckler: Om weer te droom
Lizet Vos ontdek tydens die opruim van haar vermoorde suster se woonstel Marina se kluitklaplys. Hierna probeer sy om alles op dié lysie te doen – al is al die gewaagde, gevaarlike dinge eintlik heel …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.37
Elsa Winckler: ’n Liedjie vir Anine
Hoe dans jy as die lied in jou hart stil geraak het?Bekende musiekster, Zander Breedt, se muses het hom verlaat. Die helderligte van die verhoog het hul glans verloor, en dit klink asof die …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.82
Elsa Winckler: Omdat alles sin maak by jou
Hoekom blom die liefde vir almal behalwe die bloemis? Christie is bly haar susters en broer het hulle sielsgenote gevind, regtig, sy is. Maar daai tipe geluk is nie noodwendig vir almal beskore nie …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.48
Elsa Winckler: Toe soen jy my
Genomineer vir die 2021 ATKV-Veertjie vir romanse Gabriella besef te laat dat sy hom nooit moes soen nie. Ja, Eben Joubert is lank en gespierd en sexy, maar hy’s ’n pel en skielik het alles verande …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.48
Elsa Winckler: Liefde in die tyd van Corona
Toe die inperking aangekondig word, het Jenna pas haar verloofde en strooimeisie saam in die bed gevang. Sy het verkoue, ’n gebreekte hart en die behoefte om weg te kom van almal se simaptieke kyke. …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€2.68
Elsa Winckler: Romanza Nostalgie: Elsa Winckler
Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Tussen jazz en rock Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oë, sy …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€6.72
Elsa Winckler: Omdat Jy My Gesoen Het
Hoe gee jy jou hart vir ’n man wat nie syne kan volg nie? Debbie bring haar dae om deur koeke te bak vir ander mense se spesiale geleenthede, meestal vir die troues wat haar familie besigheid reël. …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.38
Elsa Winckler: Arendsvlerke vir Siebert
Liewe Here, ek verstaan nie. Help my.Verder as dit kom Katinka nie. Ná amper vier maande weet sy steeds nie wat om verder te bid nie.Dis lente in Somerset-Wes en oral om haar getuig blomme en …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€12.41
Elsa Winckler: Ware noord
Evan weet met al sy bagasie kan hy niemand naby hom toelaat nie en Anya is baie versigtig na ”n mislukte verhouding, maar die noodlot het ander …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.38
Elsa Winckler: Omdat jy die Een Is
Liefde is prentjiemooi. Carina Erasmus geniet dit om saam met haar susters betrokke te wees by haar ma se besigheid en as fotograaf te werk. Tyd vir ’n man, veral een wat haar so ontstig soos Conrad …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.50
Elsa Winckler: Tussen jazz en rock
Hy laat haar sweet, swaar asemhaal. En dit oor sy kaal bolyf, sy blouselblou oë, sy bitter sexy boudjies … Sanet is juis voos vir mans. Maar Jak de Beer maak haar mal. Sy ken haarself sowaar …
PDF
الأفريكانية
DRM
€4.40
Elsa Winckler: In sterre geskryf
Niemand het weerstand teen die liefde wanneer Kersfeesklokke lui nie …Tessa Steyn is mal oor Kersfees. Soos in gaan-voluit mal: die musiek, die boom, die engeltjies, die kerse, die ligte, die …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.52
Elsa Winckler: Party dinge is vir altyd
Liefde is vir altyd. Jeanie Mc Millan land op Kaapstad twee jaar nadat sy weggehardloop het op haar troudag. Op die lughawe loop sy in Gerard de Lange vas, die rede hoekom sy toe nie getroud is nie. …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.50
Elsa Winckler: Die vroue van Kosmoslaan
Die vroue van Kosmoslaan vertel die stories van vyf uiteenlopende vroue. Ellie skryf kinderboeke en wens sy kan swanger raak en haar stories vir haar eie kind vertel. Ida Scholtz se man en seun is …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€13.51
Elsa Winckler: ’n Hart wat pas
Die liefde en warmte van die Steyn-gesin waarvan Sabella deel geword het toe haar broer met hulle dogter getroud is, is nie iets wat sy ken nie. Sy het hoë mure om haar hart en baie slotte aan haar …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.48
Elsa Winckler: Kersfeeswonderwerk
Jess Faber is groot vriende met haar vriendin Sabella se swaer, die bekende sjef Erasmus Steyn. Sy is nie onbewus van hoe aantreklik hy is nie, maar sy is nie van plan om ooit te trou nie. Om vriende …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.38
Elsa Winckler: By jou is dit anders
Trou en kinders kry is nie deel van prokureur Lelanie Walter se toekomsplanne nie, maak nie saak hoe lam Werner Steyn, Steynslanden se wynmaker, haar knieë met sy soene maak nie. Werner stel nie …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.40
Elsa Winckler: Sien jou in my drome
Biokinetikus Mina Strydom weet sy’s anders. Soos haar Ierse Ouma Wilhelmina, voel sy ook mense vir wie sy lief is, se pyn aan. Haar bekommernis oor haar ma, twee sussies en drie vriendinne is erg …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€3.98
Elsa Winckler: Jy”s my Kersgeskenk
‘Nicola moet fokus op haar nuwe werwingsagentskap, en nie dagdroom oor Etienne Fouché, een van die direkteure van DFHM Capital nie. Sy wil in elk geval nooit trou nie, want sy kom uit ’n huis vol …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€3.81
Elsa Winckler: Alan
Toe Alan Sutherland en sy broers by haar blommewinkel inbars, vervies Corinne Hansen haar dadelik vir die Skot. Hy mag dalk dodelik aantreklik wees, maar hoe durf hy vir haar sê sy is nie sy tipe …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.24
Elsa Winckler: Engele in Kosmoslaan
Dis twee jaar ná ’n oudkollega Julia en haar seun Rudi se lewe hel gemaak het. Maar die inwoners van Kosmoslaan het herstel en aanbeweeg. Dit blyk op die oppervlak asof dinge weer vreedsaam is in …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€11.71
Elsa Winckler: Vereistes vir ‘n trouman
Vandat Emily kan onthou, droom sy oor haar troudag: die ring, die rok, die onthaal, die blomme. Sy het ook ‘n lysie met die presiese vereistes vir haar trouman gemaak. En Ryno Henning, hoe …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.26