عدسة مكبرة
بحث محمل

Lizelle von Wielligh & Elsa Winckler 
’n Ewigheid van dié & Kersfeessoene 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Lizelle von Wielligh & Elsa Winckler: ’n Ewigheid van dié & Kersfeessoene (ePUB)
’n Ewigheid van dié – Lizelle von Wielligh. Was dit liefde met die eerste oogopslag? Nee sy glo nie aan sulke twak nie. Is hy die een? Nee beslis nie. Amanda kan nie haar hart in vreemdeling se oë op die lughawe verloor nie. Sy kyk af na haar verloofring en skuldgevoel klop deur haar. Sy voel ontrou aan Herman maar niks het gebeur nie. Hulle het net vir mekaar gekyk. O en geglimlag. Maar dis al!Kersfeessoene – Elsa Winckler Teen die tyd wat Gena besef het sy kan nie trou met ’n man wat nie haar knieë lam maak nie staan sy reeds in haar trourok voor die kansel. Met ’n pleitende kyk in haar familie se rigting maak sy die lae van haar rok bymekaar en vlug!
€4.50
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 60 ● ISBN 9780799394313 ● الناشر LAPA Uitgewers ● نشرت 2019 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 7011251 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

259٬681 كتب إلكترونية في هذه الفئة

لا نتائج