عدسة مكبرة
بحث محمل

Elsa Winckler 
Sien jou in my drome 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Elsa Winckler: Sien jou in my drome (ePUB)
Biokinetikus Mina Strydom weet sy’s anders. Soos haar Ierse Ouma Wilhelmina, voel sy ook mense vir wie sy lief is, se pyn aan. Haar bekommernis oor haar ma, twee sussies en drie vriendinne is erg genoeg, sy wil haar nie oor nóg mense bekommer nie. Dis hoekom trou en kinders kry nooit deel van haar toekoms kan wees nie.Maar toe beland sy in Louw de Ridder se arms en dit raak al hoe moeiliker om by haar voorneme te hou.Louw de Ridder en sy drie vriende het hulle kinderhuislewe lankal agter hulle gelaat en besit vandag ’n florerende maatskappy. Hy is nie van plan om ooit te trou nie, iets wat ’n probleem blyk te wees vir ’n potensiële kliënt.Sy vriende stel voor dat hy die mooi brunet wat in sy arms geval het saamnooi na die kliënt se verjaardagpartytjie. ‘n Kamma-afspraak met geen bybedoelings vang Louw en Mina onkant toe hulle mekaar ewe skielik in hul drome begin ontmoet.
€3.98
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 192 ● ISBN 9781776359097 ● الناشر LAPA Publishers ● نشرت 2023 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 9057210 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

4٬401٬803 كتب إلكترونية في هذه الفئة