عدسة مكبرة
بحث محمل

Nerine Ahlers & Alet Steenkamp 
Op die maat van Maya 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Op die maat van Maya (ePUB)
Liefde op die maat van die musiek …Toe Maya en Joe mekaar een aand by ’n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander. Te dankeaan Joe vergeet sy van haar eks, Mark, en die rampspoedige einde van hulleverhouding. Sy kry die geleentheid om in Joe se band te sing, en nou is sy niemeer so seker dat sy medies wil gaan studeer nie …Maar toe sy danksy Joe se band die kans kry om haar musiekheld, Franco de Jong, te ontmoet vind sy iets uit wat haar hele lewe in twyfel roep. Boonop is Mark se ma dodelik siek en sy begin al hoe meer tyd saam met haar eks, wat nogsteeds vir haar lief is, spandeer.Wanneer alles waarin Maya geglo het skielik uitmekaarval, moet sy leer om haareie wysie te skryf.
€8.73
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 176 ● ISBN 9780639604213 ● الناشر LAPA Publishers ● نشرت 2021 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 8045029 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

4٬401٬803 كتب إلكترونية في هذه الفئة