عدسة مكبرة
بحث محمل

مؤلف: Nerine Ahlers

الدعم

21 كتب إلكترونية بواسطة Nerine Ahlers

Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Onkant
Kayla is moeg vir al die praatjies by die skool. Dit voel al asof dit op haar voorkop geskryf staan: Pa het werk verloor. Finansiële probleme. Moes huis verhuur. Woon nou in woonstel bokant die …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€6.45
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Liefde is…
Moet ’n meisie op 17 ’n ou hê? Dit is die vraag waaroor Karli moet kopkrap vir die komende debatkompetisie. Maar in werklikheid is die debat op die oomblik die minste van haar bekommernisse. Daar is …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.25
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Seesand, sonbrille & smokkelaars
Lindie-hulle kan nie wag om op Seesterbaai te gaan vakansie hou nie. Vyf dae van sand, see, son … en daar aangekom, ontmoet hulle boonop twee sexy lewensredders! Maar alles is nie pluis op …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.86
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Ek + jy
Nadat haar vorige ou haar verkul het, besluit Annabelle sy stel nie meer in ouens belang nie. Maar dan ontmoet sy ’n blouoog-hunk wat haar laat twyfel … Moet sy dalk weer ’n ou ’n kans gee, of gaan …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.47
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Soene, sonroom en seestrome
Lindie en haar vriendinne, beleef oudergewoonte hope opwinding in die Bergrif Meisieskool se koshuis. Maar toe Mia per ongeluk met ’n geheimsinnige pakkie opgeskeep sit, begin die moeilikheid hulle …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.86
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Sepiesterre, sokkies en skobbejakke
Lindie en haar vriendinne is baie opgewonde oor die revue wat by die skool aangebied gaan word. Dit gaan amazing wees – en iemand gaan gekies word om in ’n sepie te speel. Dink net, een van hulle kan …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.34
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Sms”e, skurke en spinnekoppe
Vier dae in die bos … Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorle op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.32
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Skaduwees, skatte en skelmstreke
Die nuwe skooljaar skop op ’n besige noot af. Lindie se pa trou binnekort. En almal is opgewonde oor die Valentynsbal wat voorlê. En natuurlik is dit haar skuld dat Lindie en Gina douvoordag een …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.34
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: SSS-Omnibus 1
Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€10.17
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: SSS-Omnibus 2
Waar Lindie en haar vriendinne is is daar altyd hope pret avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie Talita Mia Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€13.04
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Spoke, speurders en straatkafees
Parys. Die stad van romantiese straatkafees. Aantreklike ouens. En boonop die modehoofstad van die wêreld. Lindie en haar vriendinne kan nie wag vir die toer na Frankryk nie. Maar sommer op die …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.34
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Selfone, skelms en sjokolade
Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is ”“ en wat wil hulle hê? En dan is daar nog Gina se …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.29
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Weg
Haar naam is Niekie. Sy is sy prinses. En binnekort gaan hy haar vir ewig laat slaap ”¦ Terwyl haar ouers oorsee werk, bly Niekie in haar matriekjaar op haar eie in ’n woonstel in die stad. Kort …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€9.18
Nerine Ahlers: Losprys in Parys
Al wat Dienkie wil hê, is om raakgesien te word deur Eddie, die ou wat sy by die gimnasium ontmoet het. Wat sy nié wil hê nie, is die drama wat volg op ’n ontvoeringspoging. Want een van die skurke …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€9.24
Nerine Ahlers: Per ongeluk Parys
Sergio is hot! Hy is die eerste prys! Soos ’n gratis vliegkaartjie Ysland toe met al jou verblyf betaal! En nou het hy vir Dienkie genooi om Vrydagaand in Parys saam met hom te gaan rolskaats. Sy wee …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€9.22
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Liefde is…
Moet ’n meisie op 17 ’n ou hê? Dit is die vraag waaroor Karli moet kopkrap vir die komende debatkompetisie. Maar in werklikheid is die debat op die oomblik die minste van haar bekommernisse. Daar is …
PDF
الأفريكانية
DRM
€8.29
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Op die maat van Maya
Liefde op die maat van die musiek …Toe Maya en Joe mekaar een aand by ’n kuierplek raakloop waar hulle dieselfde Franco de Jong-liedjie sing, begin haar netjies-beplande lewe verander. Te dankeaan …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.73
Nerine Ahlers: Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (jeugromankompetisie wenner 2)
Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.Hy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag ‘n belangrike onderhoud. d. Hy wens hy het geweet …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.71
Nerine Ahlers: Teiken in Parys
Dienkie is alweer in die moeilikheid … Dienkie en Lea word die teikens van smokkelaars as hulle per ongeluk sien hoe ’n kosbare beeldjie uit die Louvre in Parys gesteel word. Die twee meisies word …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€8.11
Nerine Ahlers: Een dag in Julie
Matt háát haar. Kiana, die koningin. Sy pa se nuwe vrou wat stil-stil hulle lewens kom oorneem het tydens die Covid-inperkings, net nadat sy ma oorlede is. Hy mis sy regte ma. Hy mis Saterdagoggende …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€6.89
Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Weg
Niekie is weg, en niemand gee om nie. Sy is immers bekend vir haar impulsiewe kunstenaarstemperament en het al voorheen vir ‘n paar dae pad gevat om te gaan skilder. Maar haar kerel, Zack, word al …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€7.70