عدسة مكبرة
بحث محمل

Nerine Ahlers & Alet Steenkamp 
Sms”e, skurke en spinnekoppe 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Sms''e, skurke en spinnekoppe (ePUB)
Vier dae in die bos … Dit is wat vir Lindie en die res van die graadneges voorle op die skoolkamp. Die enigste ligpuntjie is die luukse lodge met die Franse sjef waarvan Mia praat. Maar voordat die kamp begin is daar eers ”n nare onderwyseres wat ”n les geleer moet word. En iemand sorg daarvoor dat Diaan met die blou oe en die kuiltjieglimlag dalk nooit weer met Lindie gaan praat nie. ”n Verskriklike ding gebeur egter op die kamp wat hulle gou van al hierdie probleme laat vergeet …
€8.27
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● ISBN 9780799370782 ● الناشر LAPA Uitgewers ● نشرت 2014 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 5206259 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

4٬401٬803 كتب إلكترونية في هذه الفئة