عدسة مكبرة
بحث محمل

Nerine Ahlers & Alet Steenkamp 
Weg 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Nerine Ahlers & Alet Steenkamp: Weg (ePUB)
Niekie is weg, en niemand gee om nie. Sy is immers bekend vir haar impulsiewe kunstenaarstemperament en het al voorheen vir ‘n paar dae pad gevat om te gaan skilder. Maar haar kerel, Zack, word al hoe meer bekommerd. Waarom het Niekie nie opgedaag vir hulle afspraak nie? Hoekom antwoord sy nie haar foon nie? Toe hy boonop haar woonstel verlate aantref, weet hy iets is verkeerd. Baie verkeerd. Intussen word Niekie in ‘n vreemde bed wakker; vasgemaak en vol kneusplekke. En by haar is ‘n man. Hy noem haar sy prinses. Hy wil vir haar ‘n storie vertel oor ‘n meisie wat dieselfde naam as sy gehad het. En as die storie eers verby is, gaan hy vir haar ‘n spesiale towerdrankie gee om haar te laat slaap. Vir altyd … Terwyl die uurglas vir Niekie leegloop, probeer Zack en Niekie se vriende die vreemde spoor van leidrade volg wat hulle hopelik na haar ontvoerder sal lei … voor dit te laat is.
€7.70
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 152 ● ISBN 9780637000314 ● الناشر LAPA Publishers ● نشرت 2024 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 9355150 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

4٬401٬803 كتب إلكترونية في هذه الفئة