عدسة مكبرة
بحث محمل

Susan Pienaar 
Onbeteuelde liefde 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Susan Pienaar: Onbeteuelde liefde (ePUB)
Isabella Santarelli keer uit Italië terug na haar geboorteland, Suid-Afrika, om haar pa op sy Vrystaatse plaas by te staan nadat hy sy been gebreek het. Sy het haar internasionale modelloopbaan laat vaar en droom daarvan om ’n opleidingskamp vir saalperdruiters op hul plaas te begin. Haar pa betrek die hulp van die buurplaas se eienaar, Nicholas Burger, ’n veearts en renperdteler. Die einste Nicholas vir wie Isabella die leviete voorgelees het toe sy hom vir ’n agtelosige vulstasie-eienaar aangesien het. Ondanks dié eerste ontmoeting kan die vuurwarm Nicholas skaars sy oë én hande van Isabella afhou as hulle alleen saam is. En sý vaar nie veel beter nie, want Nicholas se ruwe manlikheid is darem net té aanloklik. Is dit die begin van ’n verhouding wat veel dieper as bloot fisieke aantrekking gaan? Of lê Nicholas net by Isabella aan om haar familieplaas te bekom?
€4.99
طرق الدفع

عن المؤلف

Susan is in PE gebore en het as kind oraloor Suid-Afrika gewoon. Sy het in Johannesburg gematrikuleer en het haar daarna in Bloemfontein in kantooradministrasie bekwaam. Sy bly in Boksburg.
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 224 ● ISBN 9780624077633 ● حجم الملف 0.3 MB ● الناشر Tafelberg ● نشرت 2016 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 5506013 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

700٬748 كتب إلكترونية في هذه الفئة