عدسة مكبرة
بحث محمل

مؤلف: Susan Pienaar

الدعم
Susan is in PE gebore en het as kind oraloor Suid-Afrika gewoon. Sy het in Johannesburg gematrikuleer en het haar daarna in Bloemfontein in kantooradministrasie bekwaam. Sy en haar man, Willie, het dekades lank in Bethlehem gebly voor hulle onlangs na Boksburg verhuis het.




8 كتب إلكترونية بواسطة Susan Pienaar

Susan Pienaar: Liefde onder die sterre
Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur ’n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Sy hou niks van die stowwerige Karoo nie, en sy’t allermins hierheen gekom op soek na ’n man – sy’t …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99
Susan Pienaar: Sluimerliefde
Karli en Henk was aanvanklik beste maats toe sy by hom ’n kamer gehuur het. Maar skielik het hy stringe meisies begin huis toe bring, en boonop het hy en Karli stry gekry omdat hy rojaal leef en …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99
Susan Pienaar: Wag-‘n-bietjie-liefde
Alex was Amber se hoërskool-crush. Dié ouer broer van haar vriendin Mandie was egter ver buite haar bereik, en in elk geval: “Pasop vir mooi mans, ” só het Amber se hartseer ma haar geleer. Nou, …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99
Susan Pienaar: Dokter met die X-faktor
Narkotiseur Leandra hoop net een ding oor die nuwe ortopediese chirurg, en dis dat hy nié een van die moeilike soort sal wees wat almal in teater verskree nie. Sy’t nie kon droom dat hy haar dadelik …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99
Susan Pienaar: Bloudruk vir die liefde
Wanneer ingenieur Salomé Delport per ongeluk hoor hoe haar nuwe baas, Malan Verster, twyfel of sy die manlike werkers op die bouperseel kan beheer, is sy vasbeslote om die vent verkeerd te bewys. Sy …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99
Susan Pienaar: Onbeteuelde liefde
Isabella Santarelli keer uit Italië terug na haar geboorteland, Suid-Afrika, om haar pa op sy Vrystaatse plaas by te staan nadat hy sy been gebreek het. Sy het haar internasionale modelloopbaan laat …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99
Susan Pienaar: Chirurg van harte
Dokter Hugo Massyn sluit aan by die span van Avianto Hospitaal. Dit blyk dat hy nie veel ooghare vir dokter Natasja Engelin het nie. Wat haar betref, kan hy maan toe vlieg. Altans, eers nadat sy als …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99
Susan Pienaar: Onverwags myne
Die suksesvolle Kaapse sakeman Leonardo Anderson word onverwags as Suid-Afrika se hubaarste vrygesel aangewys. Hy besluit om eerder in die noorde te gaan wegkruip – ’n onvleiende nuwe haarstyl en …
EPUB
الأفريكانية
DRM
€4.99