عدسة مكبرة
بحث محمل

Susan Pienaar 
Wag-‘n-bietjie-liefde 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Susan Pienaar: Wag-'n-bietjie-liefde (ePUB)
Alex was Amber se hoërskool-crush. Dié ouer broer van haar vriendin Mandie was egter ver buite haar bereik, en in elk geval: “Pasop vir mooi mans, ” só het Amber se hartseer ma haar geleer.
Nou, jare later, is Alex weer in die prentjie. As Amber geweet het hy is op pad terug Suid-Afrika toe, sou sy nie as sy broer Kobus se au pair begin werk het nie. Sy moet saam met Mandie en albei haar broers op vakansie gaan, en het te kampe met Alex se sjarme – maar genade, die man kan ook ’n buffel wees! – en Kobus se meisie, wat ’n ogie op Alex het.
Wanneer Amber in die hospitaal beland, word die ding tussen haar en Alex op die spits gedryf . . . Maar wat is daar tussen hom en sy sekretaresse, Liefie?
€4.99
طرق الدفع

عن المؤلف

Susan is in PE gebore en het as kind oraloor Suid-Afrika gewoon. Sy het in Johannesburg gematrikuleer en het haar daarna in Bloemfontein in kantooradministrasie bekwaam. Sy en haar man, Willie, het dekades lank in Bethlehem gebly voor hulle onlangs na Boksburg verhuis het.
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 224 ● ISBN 9780624068013 ● حجم الملف 0.3 MB ● الناشر Tafelberg ● نشرت 2014 ● الإصدار 1 ● للتحميل 24 الشهور ● دقة EUR ● هوية شخصية 4534683 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

259٬681 كتب إلكترونية في هذه الفئة

لا نتائج