عدسة مكبرة
بحث محمل

Wilreza Smit-Theron 
Getyeman 

الدعم
Adobe DRM
غلاف Wilreza Smit-Theron: Getyeman (ePUB)
Lunaise vestig haar op Kosiebaai na ‘n liefdesteleurstelling. Hier aan die ooskus van Afrika vind sy vrede en genesing in die tropiese waters van die warm Mosambiekstroom. Totdat Rolf Pfeiffer een aand onverwags by haar voordeur opdaag en deur al haar skanse breek sonder om ‘n vinger te verroer. As befaamde fisioterapeut stort sy haar hart en siel daarin om Rolf se peetkind, Ingrid, te behandel na ‘n ernstige vliegtuigongeluk waarin sy die gedeeltelike gebruik van ”n ledemaat verloor het. Lunaise se hart word ‘n oseaan waarvan die getye haar dwing om soms asemloos tussen hoog- en laagwater te oorleef. Maar ‘n man met die getye in sy oë trek haar in en wys vir haar hoe die toekoms kan lyk. Kan hulle die aanslae van die lewe weerstaan sodat hulle liefde vir mekaar wel eendag seëvier?
€4.56
طرق الدفع
لغة الأفريكانية ● شكل EPUB ● صفحات 192 ● ISBN 9781776358076 ● الناشر LAPA Publishers ● نشرت 2022 ● للتحميل 3 مرات ● دقة EUR ● هوية شخصية 8631761 ● حماية النسخ Adobe DRM
يتطلب قارئ الكتاب الاليكتروني قادرة DRM

المزيد من الكتب الإلكترونية من نفس المؤلف (المؤلفين) / محرر

4٬399٬017 كتب إلكترونية في هذه الفئة