Loupe
Search Loader

Wilreza Smit-Theron 
Getyeman 

Support
Adobe DRM
Couverture du Wilreza Smit-Theron: Getyeman (ePUB)
Lunaise vestig haar op Kosiebaai na ‘n liefdesteleurstelling. Hier aan die ooskus van Afrika vind sy vrede en genesing in die tropiese waters van die warm Mosambiekstroom. Totdat Rolf Pfeiffer een aand onverwags by haar voordeur opdaag en deur al haar skanse breek sonder om ‘n vinger te verroer. As befaamde fisioterapeut stort sy haar hart en siel daarin om Rolf se peetkind, Ingrid, te behandel na ‘n ernstige vliegtuigongeluk waarin sy die gedeeltelike gebruik van  »n ledemaat verloor het. Lunaise se hart word ‘n oseaan waarvan die getye haar dwing om soms asemloos tussen hoog- en laagwater te oorleef. Maar ‘n man met die getye in sy oë trek haar in en wys vir haar hoe die toekoms kan lyk. Kan hulle die aanslae van die lewe weerstaan sodat hulle liefde vir mekaar wel eendag seëvier?
€4.56
méthodes de payement
Langue Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 192 ● ISBN 9781776358076 ● Maison d’édition LAPA Publishers ● Publié 2022 ● Téléchargeable 3 fois ● Devise EUR ● ID 8631761 ● Protection contre la copie Adobe DRM
Nécessite un lecteur de livre électronique compatible DRM

Plus d’ebooks du même auteur(s) / Éditeur

4 381 938 Ebooks dans cette catégorie

Aucun résultat