Loupe
Search Loader

Auteur: Wilreza Smit-Theron

Support

12 Ebooks par Wilreza Smit-Theron

Wilreza Smit-Theron: Seemens
Aan die Wildekus leer die siniese en gerekende joernalis Lilian ’n chirurg ken wat misvormde mense se lewe kom verander. Sy verloor haar hart op hierdie enigmatiese man. Maar sy is nie die enigste …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Wilreza Smit-Theron: Sigeunerman
Trish is op Mauritius vir ’n kongres. Die lang donker kongresleier laat haar egter soos ’n onverantwoordelike skooldogter voel. Terselfdertyd is hulle so sterk tot mekaar aangetrokke dat Trish nie …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.41
Wilreza Smit-Theron: Vuurprins
Isla ontmoet Markus Galanos op Santorini. Hulle sien mekaar weer in Venisië waar hulle aan dieselfde kunsakademie verbonde is. Isla leer dat die liefde soos ’n sluimerende vulkaan kan wees en jou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Wilreza Smit-Theron: Reenmaker
In die hartjie van die Kgalagadi loop Kira hom raak ”“ Melt, die meteoroloog met die goue hare en oë soos ’n leeu. Sal hierdie ‘reënmaker’ die droogte van haar hart kan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Wilreza Smit-Theron: Towerman
Lea reis na Zanzibar om innerlike genesing te vind, want drie jaar ná haar man se dood rou sy steeds. Wie is die reus van ’n blondekopman met mosgroen oë wat daar as haar hoeder optree én die lig in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Wilreza Smit-Theron: Windjagter
Karli beskou haar tyd op Walvisbaai as ’n Eat Pray Love-sabbatsreis. Sy wil net dinge doen waarvan sy hou en slegs aan die mense dink vir wie sy lief is. Maar haar mentor tydens hierdie tyd – Maks – …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Wilreza Smit-Theron: Sterredief
Gitte herstel van die mislukte verhouding met Tom en haar ma nooi haar na Sutherland om te help met ’n sterrekunde-konferensie wat sy aanbied. Een van die aanbieders – Pierre Winterbach – bly oor in …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Wilreza Smit-Theron: Sonroeper
Zea, ʼn talentvolle pottebakker, moet na haar pa se dood vir haar ʼn nuwe lewe skep – en ʼn kunsuitstalling in mooie Milaan bied haar juis daardie geleentheid. In Italië het sy nie tyd om te wonder oor …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Wilreza Smit-Theron: Maanengel
Waar begin mens weer soek vir hoop ná hartbreek? Ná haar ouers se skielike afsterwe vestig Monya haarself op Franskraal om te probeer vrede vind. Maar selfs naby die see ervaar sy dat niks haar meer …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50
Wilreza Smit-Theron: Haaitemmer
Reinardt Roelofse is nog net so afstandelik soos destyds, vra Minke net of sy hom sal help met data-insameling vir sy navorsingsprojek oor witdoodhaaie. Sy sal hom help, al beteken dit opnuut ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Wilreza Smit-Theron & Ernalize du Toit: Gelykbreek-liefde & Vlinderveeg
Behati draai om en sien ’n man net binne die deur. Dit is onmoontlik om hom mis te kyk en die geur van sy naskeermiddel tref haar onmiddellik. Dit is asof die volle prentjie haar in 4D oorrompel. ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.53
Wilreza Smit-Theron: Getyeman
Lunaise vestig haar op Kosiebaai na ‘n liefdesteleurstelling. Hier aan die ooskus van Afrika vind sy vrede en genesing in die tropiese waters van die warm Mosambiekstroom. Totdat Rolf Pfeiffer een …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.50