Heath Hughes leer Deborah as die seun Doepie ken. Saam doen hulle argeologiese opgrawings – Deborah as Doepie. Sy besef sy’t Heath lief, maar hy’s ’n dief, ’n leuenaar, hoor sy. En vir oneerbaarheid is daar geen verskoning nie.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 199 ● ISBN 9780799352825 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2011 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5061245 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader