’n Samevoeging van twee van Chanette Paul se vroeër romanses. Krinkels in die maan: Tish se plan om haar inkomste by die kunsmark aan te vul deur palmlesery, boemerang toe sy haar hart verloor. Vlerke vir ’n visvrou: Emma se voorneme om nie ewige kuns te skep nie, kry ’n knou toe ’n beroemde sjef haar lewe binnestap.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 246 ● ISBN 9780799371192 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2014 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5206275 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader