Is Eva van Eden ’n heks, of ’n engel, Paradyskloof die voorpoorte van die hemel, of ’n onheilsnes? Dis wat joernalis Xanthe Tredoux moet gaan vasstel. Maar insekbyte is klaarblyklik moord. En Xanthe is ook in die visier.
Language Afrikaans ● Format EPUB ● Pages 395 ● ISBN 9780799381450 ● Publisher LAPA Uitgewers ● Published 2016 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5206493 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader