Magnifying Glass
Search Loader

Author: Cheryl Rogers

Support

11 Ebooks by Cheryl Rogers

Cheryl Rogers: Uitsonderlike man
Vandat Adriaan die winkel oorkant Leslie s’n gekoop het, is sy nie meer so seker sy gaan ’n oujongnooi sterf nie. Die man is hinderlik aantreklik en sorgsaam. Maar wat van die geraamte in sy …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Cheryl Rogers: Bestem vir liefde
Op skool was Christelle nes al die ander meisies dolverlief op Daniël Malan. Nou is hy nog aantrekliker as wat sy kan onthou, maar sy durf nie haar geluk op iemand anders se ongeluk bou …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.49
Cheryl Rogers: Die Regte tyd
Luna is vasbeslote om mans nooit weer te vertrou nie. Robert laat haar wonder of sy nie te gou geoordeel het nie, maar hy word deur spoke uit sy verlede …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.40
Cheryl Rogers: Liefste Amelia
Met Amelia se rooikophumeur hou geen man lank nie en op agt en twintig het sy nog nooit ’n vaste verhouding gehad nie. Haar nuwe buurman laat hom egter nie so maklik afskrik …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.49
Cheryl Rogers: Haar eie sprokie
Die blonde Jandré Human is nie regtig Erika se tipe nie, tog voel sy aangetrokke tot hom. Wat is daardie magiese “iets” wat maak dat iemand vir jou uitstaan, en voel hy dieselfde oor …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Cheryl Rogers: Lost in the Woods
What do you get when you take a group of relatively inexperienced campers out in the Florida backwoods? In a word, trouble.Thirteen-year-old Zack disappears in the middle of the night, more than half …
EPUB
English
DRM
€0.74
Cheryl Rogers: Haar storieboekheld
Sedert Bobbi se verloofde haar voor die kansel in die steek gelaat het, beskou sy alle mans as die vyand wat vermy moet word. Dis slegs in haar boeke waar helde sonder kleivoete bestaan. Kan die …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Cheryl Rogers: Ter wille van Nina
Olivia droom van ’n sorgsame man met blougroen oë. Wanneer sy Zak ontmoet lyk sy oë bekend maar hy maak haar benoud en sy vertrou hom nie. Sal sy ter wille van sy dogter Nina leer om by hom veilig en …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.52
Cheryl Rogers & Frenette van Wyk: Ompad verby die maan & Die magic van die maan
Ompad verby die maan – Cheryl Rogers: Op ’n maanverligte aand langs ’n eensame pad kom ’n man wat soos ’n engel lyk tot Karien se redding. Sy besef gou dat liefde nie ’n keuse is nie maar die noodlot …
EPUB
Afrikaans
DRM
€4.48
Cheryl Rogers: Fast Track to Victory, A Christian Guidebook
Fast Track to Victory, A Christian Guidebook is a book for those eager to run the race set before them. It is for new Christians, young Christians, those who need a miracle in their lives, and those …
EPUB
English
DRM
€4.02