Magnifying Glass
Search Loader

Author: Christine Barkhuizen-le Roux

Support
Christine Barkhuizen-le Roux is in 1959 in Vryburg gebore. Sy behaal in 2005 ’n Meestersgraad in Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van die Wes-Kaap. Sy is digter en kortverhaalskrywer en drie van haar boeke het by H&R verskyn: Padmaker (2010), Wat die oog gesien het (2011) en Getuie (2012). Drieklawerblaar is haar derde roman.




4 Ebooks by Christine Barkhuizen-le Roux

Christine Barkhuizen-le Roux: Padmaker
’n Sensitiewe roman oor die komplekse verhouding tussen ouer en kind en die afdruk wat een geslag op ’n volgende laat. Wanneer haar bejaarde ma verdwyn, besluit Katrien om die paaie van haar …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Christine Barkhuizen-le Roux: Getuie
Die selfmoord van haar kleintydse vriendin, Mignon, laat Maggie Mc Kairn met meer vrae as antwoorde. In ’n brief vra Mignon vir Maggie om ’n familielid in die tronk te gaan opsoek. Bea Mostert, ’n …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Christine Barkhuizen-le Roux: Drieklawerblaar
Ná haar aftrede gaan soek Kate Jooste, met jare lange vrae in haar binneste, na Abel Marais op sy wildplaas in die Klein-Karoo. Hoe het haar Ierse oumagrootjie in hierdie dorre streek beland, en wat …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Christine Barkhuizen-le Roux: My naam is Prins, ek slaap met die lig aan
Corinne Prinsloo, ’n kliniese sielkundige, se huwelik is nie meer wat dit eens was nie. Dis asof haar domineeman, Frank, wegkruip in sy studeerkamer, en saans al hoe vroeër die whiskeybottel …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99