Magnifying Glass
Search Loader

Dan Alatorre 
Die Avonture van Knypie Krap en Ramon D”Escargot 

Support
Adobe DRM
Cover of Dan Alatorre: Die Avonture van Knypie Krap en Ramon D''Escargot (ePUB)
”n Klein dogtertjie gaan saam met haar gesin strand toe waar sy vriende maak met ”n krappie en sy maats. Alles gaan goed totdat  ”n klein vreemdeling na ”n storm op die strand uitspoel en sy besluit om saam met haar vriende te probeer om hom weer terug te kry by sy huis – in Frankryk!

Geniet hierdie volkleur, geïllustreerde kinderboek saam met jou kind! Ideaal om vir jou kleuter voor te lees, of vir die wat bietjie ouer is om vir jou te lees!

€2.79
payment methods
Language Afrikaans ● Format EPUB ● ISBN 9781507110966 ● Translator Petro Ebersohn ● Publisher Savvy Stories Books ● Published 2022 ● Downloadable 3 times ● Currency EUR ● ID 5065696 ● Copy protection Adobe DRM
Requires a DRM capable ebook reader

More ebooks from the same author(s) / Editor

140,443 Ebooks in this category