Lupe
Suche

Autor: Albert Blake

Support
Albert Blake is die skrywer van die topverkoper Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog (2010). Die rolprent Verraaiers wat in 2013 vrygestel is, is daarop gebaseer. Hy is „n prokureur van beroep met „n groot passie vir geskiedenis en het al twee meestersgrade in dié vakgebied behaal het – albei cum laude. Sy verwerking van „n Anglo-Boereoorlog dagboek, Boerekryger: „n Seun se hoogste offer, het in 2012 verskyn. Hierdie is sy jongste boek.




8 Ebooks von Albert Blake

Albert Blake: Boereverraaier
Die Anglo-Boereoorlog het nie net helde opgelewer nie. In dié stryd het broer teen broer ook teen mekaar te staan gekom. Duisende republikeinse burgers het as joiners by die Britse magte aangesluit, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Albert Blake: Boerekryger
Henning Viljoen, ’n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Albert Blake: Moord-en-roof
In die dae toe speurders nog aan hul safaripakke en Grasshopper-skoene uitgeken kon word, was die Moord-en-roofeenheid ewe beroemd as berug. Charles Miller was een van hul topspeurders. As lid van …
EPUB
Afrikaans
DRM
€12.99
Albert Blake: Ontsnap!
Onstuitbaar en vreesloos. Só was die Boerekrygers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog uit krygsgevangekampe probeer ontsnap het. Niks sou hulle keer om weer vry te wees nie: nie ’n moontlike …
EPUB
Afrikaans
DRM
€14.99
Albert Blake: Broedertwis
Een oorlog, twee broers, een tragiese twis – die verskriklikste Afrikanerbroedertwis ooit. Meer as ’n honderd jaar ná die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Albert Blake: Wit terroriste
Bomplanters, sluipmoordenaars, saboteurs. Almal Afrikaners. Kragstasies is opgeblaas en politieke moorde uitgevoer. Dié terreurveldtog van militante Afrikaners, wat die land in die 1940’s naby aan …
EPUB
Afrikaans
DRM
€13.99
Albert Blake: Robey Leibbrandt
Die Suid-Afrikaanse Olimpiese bokser ROBEY LEIBBRANDT is gedurende die Tweede Wêreldoorlog deur die Nazi’s op ’n epiese tog in ’n klein seiljag van Europa na Suid-Afrika gestuur. Sy missie? Om in …
EPUB
Afrikaans
€9.49
Albert Blake: Afrikaner-Sondebok?
In die vroeë 1940’s het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die Tweede Wêreldoorlog. …
EPUB
Afrikaans
€10.99