Lupe
Suche

Autor: Alette-Johanni Winckler

Support
Aletté het ’n graad in joernalistiek en is ’n gepubliseerde skrywer, motiveringspreker, liedjieskrywer, TV-aanbieder en stylkonsultant. Aletté en Heinz is die trotse ouers van vier pragtige kinders. Hulle woon in Somerset-Wes, Wes-Kaap. 




2 Ebooks von Alette-Johanni Winckler

Aletté-Johanni Winckler: ’n Palet vol vreugde
Aletté Winckler, influencer, voorkomskonsultant,  vrou en ma neem jou met hierdie 366 dagstukkies nader aan God. Sy daag jou reguit uit om die Here te vertrou in elke aspek van jou lewe: van ma-wees, …
EPUB
Afrikaans
DRM
€11.99
Aletté-Johanni Winckler & Heinz Winckler: Kom ons praat oor die huwelik
Heinz en Aletté is passievol daaroor om te sien dat huwelike floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike …
EPUB
Afrikaans
DRM
€9.99