Lupe
Suche

Aletté-Johanni Winckler & Heinz Winckler 
Kom ons praat oor die huwelik 

Support
Adobe DRM
Cover von Aletté-Johanni Winckler & Heinz Winckler: Kom ons praat oor die huwelik (ePUB)
Heinz en Aletté is passievol daaroor om te sien dat huwelike floreer. Hierdie boek probeer paartjies te bemagtig en bemoedig om hul ware identiteit in God te ontdek, om sodoende die beste moontlike huweliksmaat te kan word en wees. Heinz en Aletté praat reguit, sonder om doekies om te draai oor die volgende onderwerpe: fondasies, bagasie, kommunikasie, seks en intimiteit, ouerskap, skoonouers en finansies. Hulle deel ook grepe uit hulle eie verhaal om te verduidelik dat daar vir almal hoop is.  
 
€9.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Heinz Winckler het grootgeword in Stellenbosch en het die eerste Idols competition in Suid-Afrika in 2002 gewen. Hy is bekend in die sekulêre en die Christelike musiekbedryf. Hy is die hoof van Lovekey Church. Sy eerste boek In ritme met God het in 2015 verskyn. Hy is getroud met Aletté-Johanni en hulle het drie seuns en ’n dogtertjie.
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 216 ● ISBN 9780796322890 ● Dateigröße 0.3 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2022 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 8284184 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

21.274 Ebooks in dieser Kategorie