Lupe
Suche

Ferdinand Deist (LV) 
Tussen angs en sekerheid 
Gedagtes rondom gebed

Support
Adobe DRM
Cover von Ferdinand Deist (LV): Tussen angs en sekerheid (ePUB)
Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde het die wonder van gebed vir jou verlore geraak. In hierdie heruitgawe van Ferdinand Deist se klassieke topverkoper boek oor gebed gesels hy met mense wat wil bid, maar nie kán nie. Hierdie is geen kitskursus in die kuns van gebed nie, maar ’n toeganklike sagte begeleiding vir elkeen om die geheim van gebed terug te vind.
€7.99
Zahlungsmethoden

Über den Autor

Ferdinand Deist was professor in Ou Testament en Ou Nabye Oosterse Studies aan die Universiteite van Suid-Afrika en Stellenbosch. Hy het talle vakwetenskaplike maar ook populêre geestelike boeke die lig laat sien. Die eerste Andrew Murray-Prys vir algemeen-godsdienstige literatuur is reeds in 1980 aan hom toegeken vir Tussen angs en sekerheid. 
Sprache Afrikaans ● Format EPUB ● Seiten 152 ● ISBN 9780796322807 ● Dateigröße 0.3 MB ● Verlag Lux Verbi ● Erscheinungsjahr 2022 ● Ausgabe 1 ● herunterladbar 24 Monate ● Währung EUR ● ID 8360052 ● Kopierschutz Adobe DRM
erfordert DRM-fähige Lesetechnologie

Ebooks vom selben Autor / Herausgeber

21.274 Ebooks in dieser Kategorie